6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 541 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Escape is 'n ruim selfsorghuis in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos. Hierdie gerieflike huis is in 'n rustige area met strate vol jakaranda-bome. Dit is sentraal geleë en net 'n paar minute vanaf Menlyn, Menlyn Main en alle groot hospitale in Pretoria-Oos.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het ook elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste deel 2 addisionele badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Buite kan gaste 'n onderdakstoep met 'n Jacuzzi, kroeg en braai geniet wat alles 'n uitsig oor die tuin bied. Boonop het die huis 'n lieflike swembad vir gaste om te geniet. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 541 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink Escape het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
541 Jonathan Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang