Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape the Ordinary

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 3 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom Pass-weg 8973, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 R1 063 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Escape the Ordinary is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op die Phantom Pass Privaat Landgoed. Die eiendom is 10 km vanaf Knysna se middedorp en 14,5 km vanaf Brenton-on-Sea geleë.

Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die verblyf het 'n omsetter.

Die leefarea langsaan het 'n rusbank, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n TV. Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die stoep gebruik te maak terwyl hulle die uitsig oor die vallei geniet. WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gasheer se swembad. 'n Klein kajak is teen ekstra koste beskikbaar. Visvangtoerusting is 1 km weg by die Knysnarivier beskikbaar.

Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die omliggende bergfiets- en voetslaanroetes en ander besienswaardighede op die Tuinroete kan verken. Dit is ook naby Charlesford Plaas waar gaste vars produkte kan koop. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Escape the Ordinary sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Escape the Ordinary
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Phantom Pass-weg 8973, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Escape the Ordinary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Phantom Pass-weg 8973, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbbcca512fbb15a1c0ba6117ef47a81e7a8040375234bf95b6482de42467b5fbd9e181d42fdced7fd5236903761e5b806a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 8973 Phantom Pass Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-17:00 12:00 -34.00561 22.99912