+28
Selfsorg in Knysna

Escape the Ordinary

2 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8973 Phantom Pass Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Escape the Ordinary is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in die Phantom Pass Privaat Landgoed. Die eiendom is ideaal geleë binne 10 km van sentraal Knysna en binne 14.5 km van Brenton-on-Sea.

Hierdie woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 3/4 enkelbeddens en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof en ander toestelle.

Die aangrensende leefarea bied 'n rusbank, 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n TV vir mediavermaak. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste is welkom om die braaigeriewe op die patio te gebruik terwyl hulle die pragtige, welige uitsigte oor die vallei bewonder, en gaste het toegang tot die gasheer se swembad. 'n Klein kajak is teen 'n bykomende fooi beskikbaar. Visvang en toerusting is 1 km weg in die Knysna-rivier beskikbaar.

Die eiendom is ideaal as 'n basis vanwaar die omliggende bergfiets- en staproetes, en ander besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete, verken kan word. Dit is ook naby Charlesford Farm, waar gaste daagliks vars produkte kan koop. Veilige parkering is op die landgoed beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nickey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8973 Phantom Pass Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Escape the Ordinary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8973 Phantom Pass Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA946f6e4cedfee0da5888355d66076cca4606bbbac71f49b818e819d6497547128f808abebe2ca2c2033726fc5d05d1d103cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 8973 Phantom Pass Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.00561 22.99912
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang