Escape to Oceanbreaks
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord-Kusweg 15, Telena Eenheid 8, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Escape to Oceanbreaks is 'n mooi selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Umdloti geleë is. Die kompleks is regoor die strand en is net 10 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dié ruim huis met 'n strandtema spog met 'n mooi see-uitsig en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met verskeie toestelle, eetgerei, breekware, kookware, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket. Verder is daar gratis optiesevesel-internet. Dié area lei na die balkon wat 'n mooi uitsig oor die branders het en waar gaste kan sit en sonbaai terwyl hulle braai.
Daar is 'n aangewese onderdakparkeerplek op die perseel. Dit is geskik vir 2 standaardgrootte-voertuie wat voor mekaar parkeer of 'n voertuig en 'n waentjie.
Slaapplek
’n Bespreking by Escape to Oceanbreaks sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 12
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- Noord-Kusweg 15, Telena Eenheid 8, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Escape to Oceanbreaks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noord-Kusweg 15, Telena Eenheid 8, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom