LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+7

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Nicole G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Asemrowend, sal weer daar inslaap. Dit was ons tweede inslaap, lekker. Ek en my eggenoot het baie lekker gekuier, alles was rustig en dit is waarvoor ons na die plek gegaan het, om te escape van die geraas. Ons was verwelkom deur die gasvrou, baie vriendelik en verwelkomend. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Fantastiese gasheer wat baie behulpsaam is en ekstra sal doen. Perfekte plek vir wat ons nodig gehad het. Alles was reg en netjies. Lekker baie ruimte ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig en rustig. Was rustig gewees. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Was baie lekker en gerus. Kon nie by YouTube inlog nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester C
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect! Absolutely perfect! Perfect! Great space to just take some time out and regroup. Needed a quick getaway and will definitely be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernedette
Escape
Thank you, Hester. We do appreciate this great review.

Danie M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2025

Sal nie weer daar bespreek nie. Ingang is langs die workshop in die agterplaas, konstante rioolreuk.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Letetia S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfek. Alles was 100%, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izette R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

N netjiese opset met gerieflike beddens. Pragtig skoon. Ons het lekker gebly. Die plek was netjies en skoon. Daar was tee en melk wat altyd welkom is. Goeie gerieflike beddens en slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Excellent. The stay was nice and quiet. Very relaxing. I enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie netjies en ten volle toegerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernedette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek

4 Pretorius Street, Prince Alfred's Hamlet, 6840, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32494fe216b41eec2e9ca14b9e545fb8daa56b3943840cd06b941e9ab974940e90fab44d24716a67cfddeef1f53e845d1e52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 4 Pretorius Street Prince Alfred's Hamlet 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.292752736143 19.325130930727