Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Esperanza Countryside Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir Esperanza Countryside Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elsa G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa G
Saam met vriende

Ideaal vir groter groepe. Ons het die spasie en stilte geniet.

Ons was 'n ouer en tiener toergroep en het die verblyf se spasie en kuier opsies baie geniet. Ons sou wel 'n paar voorstelle/aanbevelings wou maak. Die handdoeke was skoon, maar bietjie aan die oud en sommige was baie klein vir volwassenes. Daar was ook te min afdroogdoeke, en met die reën het die twee nie droog geword na die eerste skottelgoed-sessie nie. Dit sou gaaf wees as daar glas wynglase kon wees. Die geyser laat net drie persone warm water toe op een slag, wat bv. die stort na rugby bemoeilik het. Daar is ook baie swak lig in sekere areas, soos bv. die en-suitkamer se stort en saans by die dartbord. Die huis kort bietjie kosmetiese aandag oor die algemeen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed.

Excellent views, farming environment, quiet and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Curt-will O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curt-will O
Saam met vriende

Beste kuier en verjaarsdag ooit. Baie baie dankie, Esperanza Countryside Accommodation .

Ons het die beste tyd gehad en die vriende en familie wat daar was, het gesê hulle sal definitief weer kom, want dit is regtig waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M
Enkelreisiger

Wonderlike, rustige kuier!

Baie dankie vir jou gasvryheid en 'kindness'. Ek het die stilte en mooi natuur so baie geniet. Ek het my kuiertjie terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoletee Ann (nickey) O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoletee Ann (nickey) O
Enkelreisiger

Esperanza Coutryside.

Beslis waarde vir geld. Netjies skoon stil en die gasvrou is pragtig! Lekker vakansiehuisie met die allermooiste uitsig. Groot gesinne sal lekker kan kom uitspan in die natuur met 'n lekker plaasatmosfeer. Ek kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Gesin met tieners

Beautiful farm atmosphere and views. Looking forward to our next visit.

Spacious house with all the needed amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Gesin met tieners

Saligheid.

Vriendelike diens en net wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer gaan en sommer almal vertel van die stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotta D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotta D
Gesin met klein kinders

Omring met die mooiste uitsig.

'n Baie ruim huis met meer as genoeg om die gesin besig te hou met lang kuiers by die braai. Soggens word jy gegroet met die skoonheid van die berge en die sang van voëls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W
Gesin met tieners

Lekker rustig.

As niks wil doen hier is die ideale plek, onthou net bring droeë hout van die Kaap af en genoeg ligte tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity S
Gesin met tieners

Genotvol, aangenaam en verfrissend.

Die uitsig op die dam, swembad en natuur was asemrowend. Elke kamer se unieke tema was treffend. Die vars plaaslug was 'n fantastiese bonus. Die gerief in ons naweektuiste was voortreflik, selfs beter as by ons huis. Elmare se persoonlike aanraking in elke stuk op Esperanza Countryside Accommodation, kon duidelik gesien word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivar D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivar D
Gesin met klein kinders

Heerlik, heerlik, heerlik.

Ons verwagtinge was totaal oortref. Sal definitief weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carly H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly H
Gesin met tieners

Farm charm at it's absolute best!

An absolute gem of a find - massive house on a picturesque farm nestled in the mountains. Plenty of space for the whole family with an abundance of activities to keep everyone entertained, including a swimming pool at the front of the house, rolling green lawns, a dam at the back, huge indoor braai, pool table, foosball table, dart board, Wi-Fi and DStv. Fully-equipped kitchen with every amenity possible. Hosts went out of their way to make us feel welcome. Esparanza is everything you need to get away from the rush of everyday life without sacrificing any comforts of home. Here you can breathe, re-charge and leave all your worries behind. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esperanza Countryside Accommodation se terugvoer

Thank you Carly.

Esperanza Countryside Accommodation
Karlien V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig en plaaservaring!

Uitstekende waarde, pragtige omgewing met gerieflike verblyf in rustige plaasatmosfeer. Baie vriendelike eienaar en gasvrou. Word sterk aanbeveel vir gesinne wat na plaaslewe verlang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L

Baie gerieflike huis-huis met alles wat jy nodig het.

Die huis is groot genoeg om jou eie eenkantplekkie te kry as jy bietjie "me time" wil hê. Die kombuis is baie goed toegerus. Ideaal vir beide kleiner kinders en tieners, veral omdat daar meer as een kuierarea is. Die feit dat daar drie badkamers is, 'n groot pluspunt. Goeie matrasse en goeie linne. Ons kon nie op enige van ons toestelle toegang tot die WiFi kry nie. 'n Klein oorsig was dat die bedlampies nie gloeilampies in gehad het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Gesin met klein kinders

Plaasomgewing met 'n dam.

Die plaashuis het 'n baie groot leefruimte geskik vir heerlike kuiers met die gesin. Dam en uitsig is asemrowend. Hier en daar is aandag nodig aan maintenance, maar dit maak nie die goeie ervaring minder nie. Sal gerus aanbeveel vir 'n paar aande se vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina D

Heerlik rustig en stil.

Ons was 6 volwassenes, 'n woelige driejarige en 3 hondekinders wat heerlik saam gekuier het in die baie ruim huis en tuin. Beddens baie skoon en netjies en o, so snoesig. Uitsig van die berge en groen weivelde ongelooflik mooi. Snoekertafel het groot byval gevind en daar was selfs ruimte vir 'n bietjie dans. Kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Enkelreisiger

Dit was net lekker en die mense baie vriendelik en behulpsaam.

Ek was op 'n blitsbesoek. So dit wat ek ervaar het was goed in die kort tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin C
Saam met vriende

Beautiful area and a wonderful clean house. Had everything we needed.

The house was clean and warm. It was equipped with fun activities for everyone. Enough space for a large group of people. Very accommodating and friendly customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Saam met vriende

Nice farm.

All good, no negative comments, nice place, nice facilities, big space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient for early airport drop off.

Love the country setting. Only constructive feedback would be staff jump the fence and walk past windows early morning. Enjoying coffee in bed with curtains open to enjoy surrounding and have people walk past us a little disconcerting. Love that it’s pet friendly. Will stay again. Ducks like the pool as well as humans, so too green to swim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlynne V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne V
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike naweek vol ontspanning, avontuur en swemkaskenades. 'n Regte plaas-omgewing waar jy wakkergemaak word met die kraai van die haan. Ons as familie het heerlik ontspan en van kind tot hond het hul terdeë geniet.

As ek wel die volgende voorstelle kan maak: Die kombuis het nie genoeg bakke nie (slaaibakke, opskepbakke). Klein instandhouding, soos party ligte wat nie werk nie, deure wat olie kort ens. Ek sal ook voorstel dat daar 'n lang wasgoeddraad aangebring word vir nat handdoeke - die afdroograk is nie voldoende nie. Dit is verstaanbaar dat met 'n kuier op 'n plaas daar vlieë sal wees, maar die vlieë was 'n groot probleem tydens ons kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Pragtige plek!

Ons het baie lekker gebly by Esperanza, rustig en stil, gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam! Sal enige tyd weer daar tuis gaan, of te wel Esperanza aan beveel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J
Gesin met tieners

Rustige plaaslewe met oorgenoeg spasie.

Ons het baie lekker gekuier. Alles was perfek en sal beslis weer kom kuier. Daar was ongelooflik baie spasie en 'n asemrowende omgewing. Ons kon nie vir beter akkommodasie gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Gemaklik, mooi, vriendelike gashere.

Ons was twaalf manne op 'n gholftoer en die huis was perfek ingerig vir so 'n groep. Alles was netjies, skoon en gerieflik ingerig. Die braai, pooltafel en foosball-tafel was ten alle tye benut. Lekker swembad. Elmarie was vreeslik vriendelik en behulpsaam met al ons benodighede. Ek sal Esperanza definitief voorstel vir 'n groot groep of 'n familie. Dankie weereens, Elmarie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie M
Enkelreisiger

Beste plek in George en bekostigbaar.

Pragtige plek. 18 km uit dorp maar die rustigheid en skoonheid van die gastehuis is ongelooflik die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou so graag langer wou bly.

Het so min tyd daar spandeer, maar kan hulle regtig aanbeveel, as jy lekker plaasatmosfeer wil beleef is die plekkie net vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Baie gawe ontvangs en het baie lekker gebly. Dit is rustig daar en veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné K
Saam met vriende

Dis 'n asemrowende, gerieflike plek.

Hierdie was een van die beste plekke wat ons al gebly het. Alles wat jy nodig het is daar. Dis rustig en afgesonder van die dorp. Die uitsig is prentjiemooi! Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyle E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle E
Gesin met klein kinders

Blissful stay!

Myself and my family were in George for high school rugby and even though it was a distance in between, it was absolutely worth it! The kids loved the pool and great open spaces, both indoor and outdoor and the massive indoor braai area is a real joy. Elmare was an awesome host, who assisted us with our every need - thanks again! See you next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esperanza Countryside Accommodation se terugvoer

You are welcome!

Esperanza Countryside Accommodation
Andre O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Fantasties.

Wonderlike plek om jou siel te laat rus. Klaar weer bespreek. Rolstoelvriendelik is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf S
Enkelreisiger

Heerlik atmosfeer, lekker.

Die plek is buite die dorp in die plaasgedeelte geleë, weg van enige geraas, heerlik stil. Jy ervaar in een woord plaaslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lincoln M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lincoln M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money for what you get out.

Great location to get away from the day to day rush and sit back relax on a luxurious location whether alone with a spouse or with a whole group of friends. Esperanza countryside accommodation is the place to go.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld vir wat jy uitkry.

Goeie ligging om weg te kom van die daaglikse gejaag en om te ontspan in ’n luukse plek, of jy nou alleen is, met jou eggenoot of saam met ’n hele groep vriende. Esperanza Countryside Accommodation is die plek om te gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno B
Saam met vriende

Rustige plaasatmosfeer.

Baie groot en skoon huis. Die plek voorsien alles wat mens benodig. Sal definitief weer gaan en die keer 'n bietjie langer wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Rustige wegbreek vir die siel.

Die plek is pragtig en het oorgenoeg ruimte vir almal. Die speletjies kamer en vol DStv pakket is wonderlik vir die hele gesin en reënering dae. Dis rustig en stil met baie mooi uitsig oor die berge, ons was onmiddellik tuis laat voel en sal definitief weer kom kuier, die keer vir 'n langer tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

As jy jou spreekwoordelike batterye wil herlaai, dan is Esperanza die ideale plek. Rustige plaas-atmosfeer en die uitsigte is iets om te aanskou. Gashere is ook absoluut die beste waarmee ek nog in aanraking gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Esperanza Countryside Accommodation se terugvoer

Julle is altyd welkom, Andrè.

Esperanza Countryside Accommodation
Deon M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam.

Baie lekker gekuier. Baie netjiese blyplek. Elmare is baie gaaf en behulpsaam. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devin M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devin M
Gesin met klein kinders

Uitstekende plekkie, die hele familie het dit vreeslik geniet.

Die plek is baie mooi en het ruimte vir almal. Dis baie stil en rustig, ons was baie vriendelik verwelkom en sommer onmiddellik tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, weg van die gejaag, mooi uitsig, vriendelike gasvrou, diens.

Net die plek vir iemand wat nie van gejaag en gedruis hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naahied B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naahied B

Amazing!

We had an amazing time. The place had all the comforts from home and more. I would definitely revisit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing!

Ons het 'n amazing tyd gehad. Die plek het huislike geriewe en nog meer. Ek sal definitief dit weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C
Saam met vriende

Rustig en genotvol.

Ons het die tyd op die plaas baie geniet en dit was heerlik om die diere, veral die eendjies, om die huis te sien. Ons was verbaas oor die ruim huis en die pragtige uitsig was lafenis vir die gemoed. Almal was ook gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer daar gaan besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mannfred S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mannfred S

Wonderlik!

Uitstekende uitsig. Die beste plek om te gaan om van die alledaagse geraas en gejaag van af weg te kom. Die rustigheid homself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike stukkie paradys.

Ons het elke oomblik geniet. Dis ideaal vir wegbreek van die besige stadslewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie O - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim plaasverblyf!

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gehad en heerlik gebly. Die huis is goed ingerig en die omgewing pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C
Saam met vriende

Goed!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seretha B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huislike verblyf met alle moontlike geriewe.

Vriendelike mense, baie mooi omgewing en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G

Baie lekker verblyf. Stil en rustig.

Die verblyf was baie mooi en in rustig area om te bly. Elmare was baie behulpsaam en vriendelik en het ons van alles voorsien wat ons benodig het. Die vriendelike honde was altyd daar om ons terug te verwelkom. Dit is ideaal vir groot groepe wat rustigheid soek. Baie mooi omgewing met die mooi uitsig oor die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L
Saam met vriende

Ons was 'n paar mans wat heerlik gekuier het.

Sjoe! Wat n heerlike plek om vir n paar dae te kuier. Ons het gebraai, pool gespeel en geswem. Saterdag na ou karre skou op George. Kon nie wag om terug te kom plaas toe na uitputtende dag. Hier is alles wat jy wil hê. Die stilte. Die 4 oulike honde (gehoorsaam en op hul plek). Die verblyf is uitstekend. Lena wat gesorg het dat ons beddens opgemaak word en die skottelgoed gewas word en alles weer op hul plekke kom, was baie oulik.Ek sal graag met my familie 'n paar dae hier wil kom kuier. Mooi so!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en luuksheid.

Baie netjies en gerieflik. Die gasvryheid en vriendelikheid is opreg en word waardeer! Selfs die moeite om my hond te akkomodeer word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martlie J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met vriende

Heerlik!

Die omgewing is 'n lafenis vir die siel. Die huis is heerlik ruim en het alles wat jy nodig het. Die uitsig is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 200
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Esperanza, Geelhoutboom, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YjBlYjBkLTAxMTQtNDkwZC04ZGFlLTM0ZTk2NmVhNGVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 13 mense 50 5 1 5 Esperanza Farm Geelhoutboom 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.94527521003 22.314628911019
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem