+27
Gastehuis in Fauna Park

Ethen Gastehuis

Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers het hoë kwaliteit en suite-badkamers. Die kamers het koningingrootte-beddens, TV's met DStv-kanale, yskaste, klerekaste, stoele, ketels en koffiebekers. Van die kamers kyk uit oor die goed versorgde tuin, swembad en die lapa. Ander kyk uit oor die skadu-parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 tot 4 beddens vir 'n gesin van 4. Daar is TV, kassies, 'n klerekas, 'n yskassie en 'n ketel met koffiebekers. Die en suite-badkamer is van goeie gehalte.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

26 Springbok Street, Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkMWRlNzlhLTlmMzQtNGYyYy1hNjMzLTcwMGFmNWEyZjc5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 26 Springbok Street Fauna Park 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.90658 29.48162

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang