Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etna's Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 13, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 469 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Etna's Flat is gerieflik gemeubileer om tot 4 mense in Arniston te akkommodeer.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, stoof, asook 'n wasmasjien. Die woonstel het ook sy eie Nespresso-masjien. Gaste moet net hul eie kapsules saambring. Die sitkamer het 'n binnebraai-area, asook 'n TV met Gastehuispakket DStv, en WiFi is beskikbaar.

'n Braai-area buite is in die omheinde tuin beskikbaar en troeteldiere is welkom. Neem asseblief kennis dat die woonstel op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is. Dit is egter heeltemal privaat aangesien dit op 'n ander hoek geleë is. Dit het 24 uur-sekuriteit.

Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, bergfiets- en staproetes, visvanggeleenthede, walviskyk asook duik tussen die wrakke wat aan die kus gevind word. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 55

Resensies 147

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4de Laan 13, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Etna's Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 469
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 469
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 13, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf613dda2fd33eece5d5eb7cb7c0b806bd898ce2d8466aefd2f90305d00859a0683ea83587324f7b3e292beab855b76d6886a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 469 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 13 4th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.666604981377 20.227605730689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang