4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 4th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Etna's Flat is 'n gerieflike woontel vir 4 gaste in Arniston.
Etna's Flat het 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Vir jou gerief word beddegoed en handdoeke voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n 2 enkelbeddens in 'n aparte slaapkamer.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n wasmasjien. Die woonstel het ook 'n Nespresso-koffiemasjien. Gaste moet net hul eie kapsules saambring. Daar is 'n binnebraai en 'n TV met DStv (Gastehuis-pakket) in die sitkamer. WiFi is beskikbaar.
Die buitebraai is op 'n ommuurde werf en troeteldiere is welkom. Let asb. op dat die woonstel op dieselfde perseel as die hoofhuis is. Die woonstel is egter heeltemal privaat aangesien dit op die ander hoek geleë is. Die woonstel het 24 uur-sekuriteit.
Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, fietry- en bergfietsroetes, visvangplekke, walviskykplekke en skubaduik tussen die skeepswrakke. Gaste kan gerus ook 'n draai maak by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 169
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 13 4th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Etna's Flat het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 4th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang