Etosha Safari Lodge
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 130 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha Safari lodge, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 590R4 752 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etosha Safari Lodge is op 'n koppie geleë en bied fantastiese uitsigte oor die Mopane-bosveld. Hierdie stylvolle lodge is 9 km vanaf die Andersson-hek in die bekende Etosha Nasionale Park.
Verblyf word in 65 chalets gebied waarvan 60 Standaard 2-Enkelbedkamers en 5 Standaardkamers met 4 enkelbeddens is. Elke chalet het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, muskietnette, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n klein stoep.
Die lodge bied 3 swembaddens tussen die chalets, 'n restaurant met 'n kroeg en 'n stoep vanwaar gaste die pragtige uitsigte oor die Etosha Nasionale Park in die verte kan geniet.
Wildritte in die Etosha Nasionale Park, met ervare gidse, is teen ekstra koste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 74
Jaar gelys 4
Ligging
- Etosha Safari lodge, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 130 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etosha Safari lodge, Etosha Nasionale Park, Etosha, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom