Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Trading Post

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 97

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Etosha Trading Post
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marlene K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename kamp ervaring.

Vriendelike Afrikaanse personeel. Privaat ablusie/kombuis is 'n bonus. Sal aanbeveel aan enige kampeerder wat Etosha besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Trading Post se terugvoer

Beste Marlene,
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer en aanbeveling!
Baie bly julle het die privaat geriewe en die vriendlike diens van ons personeel geniet!
Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Etosha Handelshuis span

Etosha Trading Post
Batrie N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Batrie N
Gesin met klein kinders

Goed geleë, waarde vir geld.

Goeie basis om na Etosha te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Trading Post se terugvoer

Beste Batrie
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek is bly julle het ons kampeerplek as basis geniet vir Etosha.
Ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,
Die Etosha Handelshuis Span

Etosha Trading Post
Karin M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike kampervaring.

Die kamp-area is pragtig en netjies en elke kampplek het sy eie badkamer en buitelug kombuisie. Sal dit aanbeveel. Gerieflik naby die Etosha hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Trading Post se terugvoer

Hallo Karin
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer.
Ons is baie bly julle het ons ligging, die privaat geriewe en netjiese kamp-area geniet.
Sien uit om julle weer te sien.
Groete,
Die Etosha Handelshuis Span

Etosha Trading Post
Marise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V
Gesin met tieners

Baie gerieflik met eie badkamer en kombuis.

Genoeg kragpunte en beligting. Winkel daar is net baie duur, R50 vir 5 liter water. Gerieflike kampeerplek, met goeie geriewe. Oop badkamers. In die winter gaan dit glad nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Etosha Trading Post se terugvoer

Hallo Marise,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly dat julle die gerieflike kampering geniet het met die geriewe en kragpunte.
Ons is redelik ver vanaf Windhoek geleë en vervoerkostes is baie hoog om voorraad tot by ons winkel te kry. Daarby is ons nie 'n groot kettingwinkel wat daardie tipe afslag kan afdwing op verskaffers nie. Die winkel is daar vir gerief vir ons gaste.
Groete,
Die Etosha Trading Post span.

Etosha Trading Post
Andries P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Ablusie geriewe kay. Baie spinnekoppe in ablusie. Watergat soos geadverteer nie na wense, het meer verwag. Watergat toegegroei met gras. Sig van diere wat water drink baie swak. Winkel goedtoegerus, maar baie duur. Sal baie goed wees as daar meer skadubome is vir parkering of 'n afdak soos by ander instansies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 128 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38, Andersson-ingangshek, Okaukuejo, Etosha Nasionale Park, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE3P0L6ADQuz96DgVPn8iiAbefoGyrHp2ICT76ySp6XZ9bVZ26x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 C38 Andersson Entrance Gate, Okaukuejo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.387211416997 15.937197804451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem