LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Lemoenkloof

Eunoia Kothuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marius D
Kort verblyf
5.0
Okt 2026

Great. Very nice value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Very cosy and comfortable stay. Very well thought out cottage. Small but yet very cosy and comfortable with everything you need. Nice peaceful quiet area and safe parking. Would definitely stay there again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith O
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Uitstekende en rustige verblyf. Uitstekende verblyf: veilige parkering, baie net en skoon. Tee, koffie, melk en beskuit voorsien. Stil en vreedsaam. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Oulike plekkie. Skoon, netjies en naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Peaceful and quiet. Perfect place to stay for a day or two.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rize C
1 nag
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, gerieflik en netjies. Vreeslik lekker plek, stil straat en die oulikste gasvrou. Die geriewe is fantasties en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bright B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Vriendelike mense, skoon en netjies, alles werk, juweel in die Paarl. Dit was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Lekker geslaap. Net oornag, maar dit was heerlik. Gasvrou vriendelik en het ons bederf met 'n geskenkbottel wyn. Alles wat mens nodig het, was daar, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanisha E
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Stylvol huislike rustigheid. Sjoe! Ons was aangenaam verbaas. Die plekkie lyk selfs mooier (al klink dit onmoontlik) en groter in persoon. Dit is stylvol met alles wat jy kan benodig. Die buite sitarea was heerlik om die oggendkoffie en beskuit te geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Goeie sentrale ligging. Baie gerieflik met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rochel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Louie Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd7f4776e4ba0d938c6e5ca7d2c6f1500396418cf08bee8bc3beb241da6fb8a92a58a8d60b692f0c69be4d9c50d3002fdaca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 20 Louie Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7280449 18.9617145