Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Europa Bed and Breakfast

B&B
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonza bay-weg 58, Beacon Bay, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Europa Bed and Breakfast is in die rustige woonbuurt Beacon Bay, Oos-Londen geleë.

Verblyf word in verskeie kamers gebied met koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 100% katoenlinne en en suite-badkamers met storte, toilette, wasbakke en verhitte handdoekrelings.

Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is 'n kragopwekker wat ondersteuning tydens beurtkrag bied. Gaste kan op die privaat dek met 'n uitsig oor die tuin en swembad ontspan. Verder is daar ook 'n kuierarea met 'n pooltafel en gemeenskaplike braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bonza bay-weg 58, Beacon Bay, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonza bay-weg 58, Beacon Bay, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2da22b12dc939edb09954f27157c6dd6c734f3d8f644e86f5f485476c291dd984f22182c4cd971a28d42c93c0f2aeda54c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 58 Bonza bay road Beacon Bay 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.966205080458 27.941772937775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem