+47
Selfsorg in Universitas

EuZelle Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Van Zyl Street, Bloemfontein, 9321, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

EuZelle Gastekamers bied knus oornagverblyf in privaat tuineenhede op die eienaar se eiendom in Bloemfontein. Veilige parkering en aparte ingange is beskikbaar vir gaste.

Die eiendom bestaan uit 4 eenhede, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n slaaparea, badkamer en sitkamer met 'n kombuisie. Die kombuisies is toegerus met yskaste, mikrogolfoonde, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe met komplimentêre beskuit. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar.

Troeteldiere word slegs in eenhede 3 en 4 toegelaat, en geen troeteldiere word in eenhede 1 en 2 toegelaat nie.

Die verblyf is 4 kilometer vanaf Mimosa Mall, die Waterfront, Medi Clinic en Rosepark Hospitaal geleë, ongeveer 1.2 kilometer vanaf die Universiteit van die Vrystaat en ongeveer 4 kilometer vanaf die N1.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johann O
Saam met lewensmaat
5.0
Merkwaardig. Ons was redelik moeg gery en die plekkie was ideaal en genoeg plek vir ons honde kinders.
Jan 2026
Sephra D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, friendly, safe. EuZelle Gastekamers was a lovely and sweet place for a stopover. The accommodation was comfortable and wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Floris Johannes B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, enigste probleem is die parkering. Baie lekker oornag akkommodasie.
Jan 2026
Chantel N
Saam met lewensmaat
5.0
Very helpful. Would recommend to stay here, very clean and comfortable. We were received very friendly. Very helpful. Would recommend t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Christi M
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oorslaap. Ons het baie lekker gebly. Zelda is die beste gasvrou ooit. Sy het ons verras met baie geskenkies. Baie dankie.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 33 Van Zyl Street, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Gaste dink EuZelle Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Van Zyl Street, Bloemfontein, 9321, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5e4ce266a19e1c46a5f7a0564d4a3b7b76c06a4ffc6f20b03a5cc1810327c7bdc672c83812916e62ba785e028fe3d344d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 33 Van Zyl Street Bloemfontein 9321 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.124878435042 26.183061089435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang