LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+138
Selfsorg in Fichardt Park

Evening Star Guest Units

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Evening Star Guest Units is in die suide van Bloemfontein geleë, maar is steeds net 5 minute se ry van die stad, stadions en skougronde af. Die gastehuis is naby Curie-laan reg langs die hoofpad wat vanaf die N1 lei tussen Johannesburg en Kaapstad. Dit is ideaal vir oornag- of langtermynverblyf.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede wat 15 gaste kan akkommodeer. Al die eenhede is selfsorg en bied gemaklike beddens, en suite-badkamers met 'n bad en stort, of net 'n stort, 'n kombuisie, beddegoed, linne en 'n TV met Netflix en Showmax.

Geriewe op die perseel sluit braai-areas, troeteldiere indien dit vooraf gereël word, en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en elektriese heining. Hierdie verblyf is met 'n sonkragstelsel toegerus en ervaar dus nie beurtkrag nie.

Evening Star is naby groot winkelsentrums en mediese sentrums, sowel as groot sportstadions.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bianca M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker. Baie mooi, sal definitief hulle aanbeveel.
Sep 2026
Dimakatso M
Saam met vriende
5.0
Hospitality was great. We really enjoyed our stay; we don't mind going back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Renè E
Saam met lewensmaat
5.0
Is mal oor die ruimte en kaste, dis vir ons wonderlik om daar te bly! Baie lekker soos altyd!
Aug 2026
Moira C
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, central accommodation. Central location, spacious with electric blankets for the cold winter nights.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Lecia A
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Baie gerieflik en naby alles.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 237

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Evening Star Guest Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

42 Van Der Linde Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc267e68e9c8759a94357f67c45f16a3504cbe1506a82a5ced05379f9261bdb258a155a2455429aec433445312ff5e6aa90e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 42 Van Der Linde Avenue Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14603 26.18751

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang