Salt Rock Akkommodasie by Evergreen | LekkeSlaap
+46

Evergreen

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evergreen Estates 6, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Evergreen is in Salt Rock, ’n dorpie net noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is ’n gewilde vakansiebestemming vir vele Suid-Afrikaners en is welbekend vir goeie visvangplekke en strande. Dis die perfekte plek vir dié wat wil ontsnap van die besige stadslewe.

Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Ander geriewe in die kamers sluit badkamers, ’n volledig toegeruste kombuis, lugversorging in alle kamers, ’n eetkamer, sitarea, ’n TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi in.

Daar is ’n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel, en die perseel is ook rolstoelvriendelik. Strandtoerusting soos sambrele, swembrille, snorkels, paddavoete, lyfplanke, strandspeelgoed en strandhanddoeke is beskikbaar, so gaste hoef dit nie saam te bring nie. ’n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wildkyk (die Groot 5), voëlkyk, fietsry, wildritte, begeleide staptoere, swem en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Evergreen sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Evergreen
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Evergreen Estates 6, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Evergreen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evergreen Estates 6, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNDJlYzliLWQ0ODEtNDg3ZC1iYTI5LWY4ODgwZTIxMTBlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 6 Evergreen Estates The Ridge 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -29.499205390319 31.235252022744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za