LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Gastehuis in Brick A Clay Blv

Eversview Guest House



  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Gillian Street, Brick A Clay Blv, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-area geleë en dit bied rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies tussen 6 kamers, "Executive"- en Standaard Kamers. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Rook is verbode in die kamers en elkeen het 'n TV met DStv, WiFi, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamerarea ontspan na 'n lang dag. Daar is 'n eerlikheidskroeg en 'n balkon wat uitkyk op die Hottentots-Holland-berge en pragtige tuine. Gaste kan in die somer in die swembad afkoel en met 'n glasie wyn voor die kaggel ontspan in die winter.

Eversview Guest House is net 3 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum en dit is sentraal geleë met maklike toegang tot Kaapstad, Paarl, Stellenbosch en ander besienswaardighede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Visvang
Bergfietsry

Kamers

Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 581
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met DStv, yskassie, WiFi, lessenaar en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kamerdiens
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Elke kamer het ’n en suite-badkamer, TV met DStv, lessenaar, haardroër, gratis internet, veilige parkeerplek, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive-kamer
Vanaf
Vanaf R1 958
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, WiFi, 'n TV met DStv, lessenaar, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Elke kamer het ’n en suite-badkamer, TV met DStv, lessenaar, haardroër, gratis internet, veilige parkeerplek, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Elmarie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Lekker warm en gesellig op 'n reënaand! Goeie verblyf met oulike dametjie wat ons verwelkom het. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo O
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.2
Nov 2025

Fantasties. Baie lekker, dankie. Goeie diens en alles wat 'n mens nodig het op 'n sake reis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
JOANIE
Eversview Guest House
Goeie middag Christo Baie dankie vir die mooi review - ons waardeer opreg. Sien uit om u weer welkom te heet. Eversview Groete

Melindie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Skitterend. Sal beslis weer oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

JOANIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink Eversview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Standaardkamer
Slegs die kamer.
Executive-kamer
Slegs die kamer.

Ontbyt en aandete is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Elke kamer het ’n en suite-badkamer, TV met DStv, lessenaar, haardroër, gratis internet, veilige parkeerplek, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n yskassie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 581
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 581
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 581
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Gillian Street, Brick A Clay Blv, Cape Town, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4777e1fa139288952d46e3b15432c00dcf0f02a32af23f0f060a3ab3147a0998dcf4399906722224ef4a40fa908b7bd0e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 581 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 22 Gillian Street Brick A Clay Blv 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.866471374491 18.649033159018