Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Brick A Clay Blv besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brick A Clay Blv.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brick A Clay Blv akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brick A Clay Blv Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brick A Clay Blv Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Brick A Clay Blv

10 on Gillian Selfsorg is in 'n stil woonbuurt tussen Bellville en Durbanville geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-b...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brick A Clay Blv

Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-area geleë en dit bied rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen 6 kamers, "Executive"- en Standaard Kamers. Elke ka...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Brick A Clay Blv

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, ma...

20% af Aanbod!
VanafR1 980
R1 584
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

Evertsdal Guesthouse is 18 jaar gelede gestig in 'n stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville. Dié erf is meer as 1 hektaar groot en verblyf bestaan uit 6 huise en 32 kamers. Die huise kyk uit oor die groen ...

Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Lekkerbly Bellville bied selfsorgverblyf in Rosendal, 'n stil woonbuurt in Bellville. Rosendal is ideaal naby die lughawe, Louis Leipoldt Medi-Clinic, winkelsentrums en hoofweë geleë. Dit is ook binne 5 minute sta...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosendal, Wes-Kaap

Rosenvilla is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste in Rosendal. Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR895
R767
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Eversdal, Wes-Kaap

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat tweeslaapkamersuite aan die een kan van 'n privaat residensiële perseel, maar het sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Dis 'n lekker sluit-en-ry-suite en is ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

12 on Witzenberg is in Eversdal, Bellville en bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers wat na aan al die toegangsroetes en die Tygervallei-besigheidsarea wil wees. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste o...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal, Wes-Kaap

Harmony Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige buurt in Durbanville, Kaapstad. Dis naby winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié stylvolle eenheid het s...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Ridgeworth, Wes-Kaap

The Den is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-gaste-eenheid wat op 'n privaat eiendom is, maar 'n eie aparte ingang in Ridgeworth in die noordelike voorstede van Kaapstad het. Die eiendom is naby Willowbridge Mall, T...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Room bied oornagverblyf in die Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis. Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en daar is plek vi...

15% af Laaste Kans!
VanafR1 050
R893
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Durbanville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n b...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Ridgeworth Boutique Guesthouse is 'n spoggerige gastehuis in Ridgeworth, 'n vreedsame woonbuurt in Bellville. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dié gastehuis bied privaat, ruim, luukse kamers en ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kenever, Wes-Kaap

Lemon Cottage bied verblyf in 2 knus selfsorgkothuis met slaapplek vir 3 gaste in elk in die boomryke voorstad Kenever in Bellville. Lemon Cottage 1 beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za