Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Excelsior Guest Farm and Venue

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Excelsior Guest Farm and Venue
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A
Gesin met klein kinders

Relaxing, comfortable, spacious, safe and remote.

We had such a lovely weekend at Excelsior Farm. We are an extended family with 14 adults and 1 small child. We found the house to be spacious enough for all of us to sleep comfortably. It was very hot, so the aircon in the rooms was such a luxury to have. We had a fantastic Saturday at the pool which was not too deep and big enough for all of us to splash around. The kitchen was nice and big and the dishwasher was a lifesaver. The braai area and pool are lovely spaces where we all could hang out and play our games together. The lawn was large enough that we could set up net plays and kick a ball around. We bothered Lizce a few times but she was so helpful and patient with us. Excellent hospitality and memories we will never forget!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excelsior Guest Farm and Venue se terugvoer

Hi Michelle, I appreciate the feedback. You were the perfect group of guests. Hope to see you return in the future. Regards

Excelsior Guest Farm and Venue
Lameez F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lameez F
Saam met vriende

It was very nice and homey.

The place so nice and big you'll get confused about where your rooms are. It's nice and spacious. The braai area was our fav spot. We enjoyed the pool it wasn't too cold. It was very nice we are surely going back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucinda K

Dit was absoluut hemels. Die stilte en die natuur staan bo alles uit. Wens ek kon langer bly.

Baie dankie Lizce vir die lieflike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raylentia S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raylentia S

Ons het ‘n wonderlike tyd gehad.

Excelsior is ‘n mooi plaas en die huis is groot en ruim, wat dit ideaal maak vir ‘n groot groep. Dis die perfekte wegbreek van die stadslawaai en ook ideaal vir gesinne met kinders om na hartelus rond te hardloop. Dankie ook aan die gasvrou vir die goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Le-anne K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne K
Gesin met klein kinders

It was amazing.

I loved that the owners was very helpful but not on your neck all the time. It's great for a big group of people and you can make as much noise as you want.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J

Excellent service, great accommodation.

A tranquil experience for city go-ers. We loved just being able to chat, laugh and relax with friends. Lovely atmosphere, fresh air and beautiful surroundings. We loved our stay which was an hour and half drive from Durbanville. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens, heerlike verblyf.

'n Rustige ervaring vir stadsjapies. Ons het heerlike gesels, gelag en ontspan saam met ons vriende. Lieflike atmosfeer, vars lug en mooi omgewing. Ons het baie lekker gebly en dis net 'n uur en 'n half se ry vanaf Durbanville. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excelsior Guest Farm and Venue se terugvoer

Thank you for the review Shaun.
Trust we will see you and your friends again in the future.
Regards

Excelsior Guest Farm and Venue
Joe B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Joe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend!

Hulle was duidelik nie voorbereid vir ons nie. Die kombuisie was beknop, maar als wat benodig gehad het, behalwe ketel en water! Muskiet-/vlieë-sif in karavaan geheel uit! Pad na ablusiegeriewe nog onder konstruksie! Sekuriteit nie na wense nie - ons was stoksielalleen op die plaas op die eerste aand. Tweede aand beter aangesien daar paar ander gesinne in die plaashuis was! Naaste bure sal beslis nie gille of rumoer kon hoor en geen aanduiding van nood nommer beskikbaar nie! Oor geheel baie teleurstellend. Definitief nie die geld werd wat betaal nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excelsior Guest Farm and Venue se terugvoer

Goeie dag Mnr Beaton,

Ons is wel steeds jammer jul was teleurgesteld met die verblyf, selfs na al ons gesprekke voor jul aankoms, met fotos, lugfotos en verduideliking dat dit steeds n projek in wording is en om seker te maak jul wil voortgaan met die bespreking.

Sover die kombuis aangaan. Dit is steeds kampering, so die idee is 'n kas met als wat nodig is om die lewe gemakliker te maak terwyl jy steeds in 'n karavaan te bly. Daar gaan nie lopende water aangele word nie, daar is 'n kraan net langs die karavaan.

Aangaande die sekuriteit op n plaas, 99% van my kliente voel juis die feit dat hul weg van almal en als is, is die trekpleister.
Dat jul voel ons nie gereed was vir jul nie, was dalk aangesien jul met aankoms gevra het om nader aan die badkamers te wees, waarna ons n ander grooter karavaan gou afgestof het en beddegoed oorgetrek het om in jul wense te voldoen, sonder additionele kostes.

Tenspyte van dit als is dit steeds nie vir ons lekker om te weet dat gaste nie tevrede was nie, en sal ek graag sou wou opmaak op n manier sou jul een naweek wou oorbly in die gastehuis, met lugversorging, 'n oorgroot kombuis en genoeg kamers, badkamers en n effe meer gevestigde tuin. Let wel jul kan heel moontlik weer alleen op die plaas wees.

Ek hoor graag van jul
Groete

Excelsior Guest Farm and Venue
Joyce G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce G
Saam met vriende

Absolutely awesome.

Wow, what a wonderful guest farm! Well situated for peace and tranquility. House is well-equipped and air-cons most welcome in the scorching weather. Owner really went out her way to make us feel welcome. Will highly recommend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut asemrowend.

Wow, wat 'n wonderlike gasteplaas! Goed geleë vir vrede en rustigheid. Huis is goed toegerus en lugversorging is baie lekker in die skrikwekkende weer. Eienaar het regtig uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal sterk aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn-lynne H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn-lynne H

Tranquillity.

If you want a to getaway from the noise and hustle and bustle of city life then Excelsior Farm should be your choice. Fresh air, peace and quiet and beautiful scenery. An amazing place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Excelsior Guest Farm and Venue se terugvoer

Thank you for the review Tarryn. Hope to see you back in December. Keep well

Excelsior Guest Farm and Venue
Byron B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron B
Saam met vriende

Wonderlike ligging en goeie waarde vir geld.

Poterville bied 'n geleentheid om lekker van die besige stad lewe te ontsnap en dit te geniet met jou vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle J

Ons het heerlik gebly, met soveel rustigheid en vrede om ons.

Ons was 'n groot groep, maar nogtans was die huis ruim genoeg om nie in mekaar se spasie te wees. Genoeg badkamers en heerlike buitebraai. Ligging is perfek, kinders het hul gate uit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met vriende

Onvergeetlike lekker naweek.

Was regtig 'n baie lekker huis met als wat nodig is vir 'n vakansie. Rustig en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D

Fantasies en ongelooflike gevoel om hier wakker te word.

Sien sterre

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin Z - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin Z
Saam met vriende

Baie ontspannend en stil

Ons het baie lekker by Excelsior gebly. Dis 'n groot huis met baie plek, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die uitsig is ongelooflik mooi. Dis die ideale plek vir 'n ontspannende, rustige naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 125
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R4 125
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R4 125
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Excelsiorplaas, Jakkalskloofpad, 13 km vanaf Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2a00c48e1099677338c743e4967b2ce6676e4f1dec460e9ec1e422fdf7d338932cc57bee72be51e5ead9d2b8bee4d5e534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 125 per nag (plek vir 15) 14 5 1 5 Excelsior Farm Jakkalskloof Road 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.024317016276 18.898447751999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem