Exhale Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Anneke D - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Exhale Cottage se terugvoer
Hello Anneke
Baie dankie vir jou baie mooi resensie. Julle het ons behoorlik in die middel van hierdie Kaapse storm gevang.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Colette en Chris
Angela W - Feb 2024
Algehele gradering
Very relaxed.
Exhale Cottage se terugvoer
Hello Angela
Thank you so much for your review. It was lovely having your family visit.
Hope to see you again soon.
Bente V - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing luxury experience!
Exhale Cottage se terugvoer
Baie dankie, Bente!
So happy we could share some of South Africa's beautiful countryside with you.
May you have many happy returns!
Colette and Chris
Sally M - Des 2023
Algehele gradering
That one place you have to visit.
Lees meerExhale Cottage se terugvoer
Oh Sally, it was a blessing for us having your family stay over Christmas. Your review put a tear in my eye, as it is really special for us to share our dream and space. You and your family are welcome to visit again at any time.
Wayne C - Nov 2023
Algehele gradering
Exceptional.
Exhale Cottage se terugvoer
Thank you so much for your review Wayne. It was an absolute pleasure hosting your family. Hope we see you again soon.
Ziada J - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful and serene space.
Exhale Cottage se terugvoer
Hello Ziada
Thank you very much for your review.
So glad you could rejuvenate and relax. We love sharing the space and experience.
Hope to see you again soon.
Colette and Chris
Corne F - Sep 2023
Algehele gradering
Een van die beste atmosfeer.
Exhale Cottage se terugvoer
Corne, baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons voel geeerd dat julle ons gekies het vir julle 10de huweliksherdenking.
Wens julle nog baie gelukkige jare toe vir die toekoms.
Quanita S - Aug 2023
Algehele gradering
Highly recommend Exhale cottage. We will definitely be returning.
Exhale Cottage se terugvoer
Hello Quanita
Thank you so much for your lovely review.
So happy to know, what was meant to be a family weekend turned into a special "just the two of us" weekend.
Hope to see you again soon, with or without the teens.
Colette
Colleen M - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Exhale Cottage se terugvoer
Hello Colleen
Thank you so much for your review.
So happy you could relax and recharge. Hope to see you again!
Kind regards
Colette and Chris
Elouwize R - Jul 2023
Algehele gradering
Piece of heaven.
Exhale Cottage se terugvoer
Hello Elouwize
Thank you so much for your beautiful review. This is why we do it. Hope we can see you and Nishen again soon.
Eleanor B - Jun 2023
Algehele gradering
'n Stukkie hemel.
Exhale Cottage se terugvoer
Hello Eleanor. Baie dankie vir jou mooi terugvoering.
Ons hoop om julle sommer vinnig terug te he met die familie.
Ockert K - Apr 2023
Algehele gradering
Asemrowend!
Exhale Cottage se terugvoer
Baie dankie Ockert,
Ons is so gelukkig om hierdie plekkie te kan deel.
Hoop julle kom kuier weer.
Pc V - Apr 2023
Algehele gradering
Lafenis vir die siel in die mooi natuur.
Exhale Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, PC. Dit was so lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle weer. Ek werk nog aan die Spar vir die broodjie resep.
Jacqueline S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Lees meerExhale Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek kry sommer hoendervleis. Ons leef vir gaste se ondervindinge hier. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Kim M - Apr 2023
Algehele gradering
Heaven on Earth!
Lees meerExhale Cottage se terugvoer
Thank you for the beautiful review Kim. It was an absolute pleasure hosting you and your family. Hope to see you again soon.
Ewert B - Apr 2023
Algehele gradering
Natuur, rustig, berge, pragtige ligging.
Exhale Cottage se terugvoer
Baie dankie Ewert vir die mooi resensie. Dit was so lekker om julle hier te he en te kon ontmoet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Journey Plaas Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap