+36
Selfsorg in Plettenbergbaai

Exquisite pool-side apartment

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Challenge Drive, 3 Laridae Apartments, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Exquisite pool-side apartment is in die hartjie van Plettenbergbaai en spog met 'n pragtige omgewing en strande. Die woonstel is smaakvol versier en ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek.

Die woonstel strek oor 3 verdiepings en is geskik vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is op die tweede verdieping, het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is die hoofslaapkamer en spog met 'n ongelooflike see-uitsig. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in hierdie slaapkamer. Nog 'n gastetoilet is op die grondverdieping beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis en sitarea is op die grondverdieping en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien wat sy eie bone maal toegerus. Daar is ook 'n sentrale eiland met sitplek waarom gaste hul maaltye kan geniet. Ander geriewe sluit 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in. Daar is 'n kaggel in die sitarea, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV.

Die eenheid lei na 'n stoep waar gaste hul maaltye onder die sterre kan geniet. Verder het gaste toegang tot 'n Weber-braai en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Challenge Drive, 3 Laridae Apartments, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Challenge Drive, 3 Laridae Apartments, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f39ca297d204582ca2fb507288bd4775030cc93f9e1053297a99b6683e5f4788b3d58afedb4fb84d83028d695b0817b09b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 6 Challenge Drive 3 Laridae Apartments 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.050589733962 23.361454655225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang