Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eyeview Africa

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

alwin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 62

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Eyeview Africa
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word begroet deur koedoes en natuur.

Fantastiese ervaring en heerlik stil. Swembad area bied welkome verligting in die warm somer son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozita B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozita B
Enkelreisiger

It was amazing - peace and tranquility followed me around.

The hosts were wonderful, the view was spectacular, and I wanted for nothing. The hiking trail was well-marked, and I saw quite a bit of game!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met vriende

Spectacular views.

Our stay was absolutely lovely. The host, Charlie, was very friendly and welcoming. We stayed in Kaappunt at Eyeview and the view was breathtakingly spectacular. The unit was very comfortable, and the compact kitchen had everything we needed. The Donkey was extremely easy to use to make hot water, and the hiking trails were great. If you are looking to relax in nature with both sunrise and sunset views from your balcony, then this is the perfect place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie rustig en kos vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D
Gesin met tieners

Lovely.

Nice place, no reception though and very hard to reach owners via phone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruland M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruland M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was nou een bevange rustige naweek met die beste uitsig ooit. Lekker gerus en die natuur geniet. Op ons inry op die plaas het ons 'n mooi koedoebul gesien, van die dek af, koedoes, waterbokke, rooibokke, kameelperde en vlakvarke gesien. As ons die verkyker onthou het sou ons dalk die res ook gesien het. Onthou 'n verkyker. Saterdagaand in een uur 8 verskietende sterre en oor die 40 satteliete gesien. Huis was baie netjies skoon gewees en die donkie vir warm water het goeie herrineringe teruggebring. Eienaars is baie gasvry gewees, dankie Charlie en vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darryl K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkieslik met 'n bakkie ry. Pad op is baie sleg. Moet eie water warm maak vir stort. Vul die donkie aan. Nie baie mense sal dit kan doen en van hou nie. Terug na die boere-manier.

Verkieslik met 'n bakkie ry. Die pad op is baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adventures and the area is beautiful.

One of the most beautiful sites and places for people who love the nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtige uitkyk, skoon en netjies, vriendelike mense. Alles wat mens nodig het is daar. Ek sal beslis weer gaan maar Kaappunt se hoofbed kan bietjie doen met n nuwe matras verder was ons gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giepie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giepie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige omgewing.

Baie rustige plekkie, net reg vir 'n wegbreek. Lekker staproetes en baie mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great weekend breakaway to get away from the city, soul time, amazing view. Peace and quite, just the sound of nature.

Great hosts Charlie and Hilda. We did the 5 km hike (Leopard route) which was actually 8 km according to my smart watch. It was a bit overgrown due to recent rain but we enjoyed it anyway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ru-hann D. O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ru-hann D. O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en bo verwagting.

Baie mooi uitsig, kan ver sien en bewonder. Great staproetes en oulike sê-goed regoor die lodge. Baie dankie vir ons naweekrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vat my bos toe en los my daar.

Dit was'n heerlike wegbreeknaweek. Alles was silwer skoon en baie netjies. Ons gaan meer van die stukkie juweel gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F
Gesin met tieners

Wens net ons kon langer gekuier het.

Die ligging en uitsig is voorwaar onbeskryflik mooi. Ons het net gevoel dat die eetgerei bietjie opgedateer kan word en dat die matras in die hoofslaapkamer ook vervang kan word. Ons wil ook voorstel dat 'n waaier of twee toegevoeg moet word. Verder het ons dit geniet en sal beslis weer terugkom vir 'n kuier wat minder gejaagd sal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaun V
Gesin met tieners

Ideale Bosveldwegbreek.

Die eienaars is versriklik vriendelik en behulpsaam. Waardeer dat oom Charlie ons tot op 'n nagwildsrit geneem het. Daar is verskeie wild, koedoes, kameelperde, waterbok, duikers, rooibokke, swartwitpense, ens. asook verskeindeheid voëllewe. Neem net verkykers saam. Vanaf die verblyf is die wild 'n hele entjie ver weg op die asemrowende uitkyk. Ideale wegbreek as jy rustigheid soek met basiese geriewe (solar-krag en donkie vir warm water met gasstoof) weg van die stad se gejaag en warwoel. Voorstel dat jy nie met 'n sedanvoertuig gaan nie. Eerder 'n SUV of bakkie of 4x4 aangesien dit plaas is en die paaie nie oral op die plaas geskik is vir laer voertuie nie. Selfoonontvangs is baie goed. Dit is bosveld en moet nie 'n 5-ster-hotel verwag nie. Vir kinders is daar nie veel geriewe nie, daar is swem, staproetes en wildkyk dus moet u nie te veel verwag nie. In opsomming het ons die wegbreek baie geniet en mens kan lekker rus. Die huise is ver vanaf mekaar en die eienaars los jou heeltemal uit sodat jy dit kan geniet. Nogmaals dankie dat ons julle kon besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met 'n fantastiese uitsig!

Dis die ideale plek as jy wil wegbreek van die stad se besig wees en geraas. Die stilte doen mens wonders en die uitsig is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chine S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ongelooflike uitsig gehad in die Afrika-kamer. Beste plek om vir 'n naweek weg te kom van die stad se gedruis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Baie mooi uitsig, lekker stil en het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielskos.

Uitstekende verblyf, uitsig en staproetes. Eienaar baie vriendelik en baie behulpsaam. Netjies en bekostigbare verblyf. 1 km klipperige grondpad na Kaappunt (geen probleem vir Polo Vivo nie). Melktert bestel en dit was nog warm toe dit afgelewer word, heerlik warm en koud die volgende dag. Bring vuuraanstekers (blitz) en vuurhoutjies saam om die aansteek van die donkie te vergemaklik. Swembad silwerskoon, braaiplek uitstekend (koop hout daar). Kombuis goed toegerus. Baie dankie Charlie en Hilda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke S
Saam met vriende

Perfekte plek vir stadsjapies wat wegbreekkansie nodig het.

Dit was aangenaam rustige bosveld-atmosfeer. Braaigerief is gerieflik naby akkommodasie geleë. Parkering is naby aan akkommodasie. Pragtige uitsig. Lieflike sonsondergang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne P
Gesin met klein kinders

Amazing views and a place where you can relax with nature.

If you are looking to get away from the city, then this is the right place, the hosts of the farm were very accommodating and friendly. The views are amazing and plenty of hiking routes to keep you busy, we did find the hiking trails confusing at times, but the farm was busy remarking the markers that had disappeared or where it was overgrown.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Gesin met tieners

Iets anders as die alledaagse lewenstyl.

Alles was goed, sal die plekkie weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kolie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kolie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig!

Fantastiese uitsig en baie rustige plek om net te ontspan. Met ons aankoms Saterdagmiddag 1 uur was daar geen mens in sig nie. Ek het geen aanduiding gesien waar om aan te meld nie. Die webtuiste se aanduidings gaan jou nie by Eyeview bring nie. Ek het gebel om uit te vind waar om aan te meld. 15 minute later het Charlie opgedaag. Alhoewel ons 'n uur te vroeg was, was hy baie vriendelik en het verskoning aangebied vir die algemene toestand omdat hulle weens geloofsoortuigings nie op Saterdae werk nie. Die netheid van die plek in die algemeen kan baie verbeter. Vetterige borde in die kaste en bekers met ou koffieringe. Swembad vol spinnekoppe en ander kruipende goggas. Sondagoggend was daar steeds nie 'n mens in sig nie. Ons het maar die skottelgoed wat ons gebruik het gewas, die steutel in die deur gelos en teen 9 uur vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eyeview Africa se terugvoer

Die besoekers moet weet dat as daar nie son skyn is nie dan kan swembad nie werk nie en alle krag is gespaar vir u gerief, dus krag vir almal in chalets en cabins.
Vrydagaand het dit baie gereën en daarom was die buite trappe nie so skoon nie, wat wel die vorige dag skoon gevee was.
Ons het nie 'n ontvangs kantoor nie en daarom sit ons 'n welkom bord by die chalet en ons ry op boontoe om juis oop te sluit, of ons los die sleutel in die deur.
Ons was besig om Shabbat te hou toe daar geskakel is.
Ons vra groot om verskoning vir die vuil skottelgoed, ons streef om altyd te verbeter. Ons pla eers na 09:30, sodat die gaste lekker kan slaap, dit is ons leuse

Eyeview Africa
Mandla M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla M
Saam met vriende

Wonderful stay.

Enjoyed my stay there, lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dumisane G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dumisane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place I went to was not what I saw on the website as it was advertised.

When I got to Eyeview the cabin/cabins were not as the pictures that are on the website.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eyeview Africa se terugvoer

Good day Dumisane,

Thank you for your review.

The unit that you had booked was the Wendy Hut at Hikers Camp. In the Wendy Hut, there is only a bed with a fitted sheet. This was also evident in the pictures on the websites. I am sorry that it was not what you expected. I would recommend booking the chalets for your next visit.

Eyeview greetings.

Eyeview Africa
Siska P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siska P
Enkelreisiger

Heerlike plekkie met die mooiste uitsig en vriendelikste diens!

Ek het in die Kaappunt huisie gebly. Dit is mooi netjies en skoon met die mooiste uitsig en die vriendelikste diens! Dit is lekker stil vir die wat wil ontsnap en rus. Ek kuier graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

10 uit 10.

Oom Charlie en sy vrou is baie nice mense en het seker gemaak dat ons so gemaklik moontlik is met als. Die huis is baie netjies en daar is als wat nodig is. Ek kan Eyeview voorstel aan enige iemand en sal vir seker weer daar gaan bly vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L
Gesin met tieners

Ongelooflike uitsig.

Ons is baie vriendelik ontvang en gehelp. Baie lekker op die stoep sit en kuier onder die dak terwyl 'n baie welkome reëntjie geval het. UItsig is ongelooflik en die wild kom tot baie naby aan die huis. Ons sal beslis weer kom kuier as ons in die omgewing is, dalk langer bly die slag. Daar is egter 'n stapperskamp reg langsaan wat steurend kan wees as hulle laat en lekker kuier, maar dit het geen afbreek gemaak aan ons kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige, waarde vir geld, naweek wat ons baie geniet het.

Dit was alles waarvoor ons na gesoek en uitgesien het. Die rustigheid en natuurskoon was asemrowend en Alvin en Hilda het ons soos familie laat voel. Daar was volop voëls en diere wat ons van naby kon dophou. Die chalet, die stilte en 180 grade-uitsig van bo-op die heuwel was fantasties. Ek sal dit baie beslis aanbeveel en sal definitief weer die plek besoek. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Wonderlike ervaring gewees. Uitstekende omgewing. Charlie, Hilda en Karel is die vriendelikheid vanself en laat 'n mens so welkom voel. Sal enige iemand na Eyeview verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henri R
Gesin met klein kinders

Rustic.

Winter is dalk nie die ideale tyd om met klein kindertjies hier tuis te gaan nie. Akkommodasie is baie basies en dit het meer gevoel soos kamp maar sonder dat jy self jou tent hoef op te slaan. Ons het baie min wild gesien en dit was problematies met kinders agterop 'n bakkie met 'n reling waarop die wildrit aangebied was. Die pad is rof en klipperig met baie steil op- en afdraandes. Miskien kan bankies op die bakkie gesit word? Trapreling in ons kamer was steil (meer soos 'n leer as 'n trap) en gevaarlik vir kinders (en selfs grootmense). Die grondpad is gelukkig nie baie lank nie, maar is by tye baie sleg en ons sedan-motor het 'n paar keer op die klippe deurgestamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik ontvang, het heerlik gerus, die natuur en rustigheid was kos vir die siel en die uitsig is asemrowend.

Eyeview is 'n besondere plek en ideaal om weg te breek van die besige stad se geraas. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig en laat 'n mens baie welkom voel. Ons het alles gevind wat ons nodig gehad het, en soveel meer ontvang as wat ons verwag het. Die huisies was netjies en as avontuurlustige mense het ons dit prettig gevind om die donkie te stook vir warm water en koffiewater op die gasstofie te kook. Die atmosfeer is 'n unieke kombinasie van plaas lewe en wilde natuurskoon en Tannie Hilda se slagspreuke het ons motiveer en inspireer. Ons kon weer mens word. Ons sal definitief weer kom, en volgende keer bring ons nog mense saam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roland A
Gesin met klein kinders

Amazing birdseye view of the African bush.

I was really looking forward to the weekend away at Eyeview and I am pleased to say that it didn't disappoint. The views are spectacular. We thoroughly enjoyed our hiking through the bush. The Landlords (Charlie and Carel) are very informative, helpful and hospitable. It was fun using the "donkey" to heat the water for showering. Only drawback was the temporary disruption to their silent solar energy supply which means you have to rely on time restricted power from a generator, which can be disturbing to other guests located closer to the generator. But this will all be sorted out soon. Really looking forward to going back for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eyeview Africa se terugvoer

Sorry about the generator but sanity has returned by way of the 5kw inverter that is back in action - peace and quiet rein.

Eyeview Africa
Ida D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, onvergeetlik fantasties.

Ons akkommodasie was in Afrika met die ongelooflikste uitsig ooit! Die wooneenheid is heerlik plaasagtig en gee dit die unieke atmosfeer wat dit verdien. Ons is met groot gasvryheid ontvang en geen moeite was ontsien om ons tuis te laat voel nie. Charlie, Hilda en Karel, baie dankie dat jul hierdie pragtige paradys met ons gedeel het. Weereens, in ons opinie - dié "GEM IN THE NORTHWEST". Ons is net baie spyt dat ons nie van Hilda se ongelooflike melkterte bestel het nie! Maar volgende keer definitief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig vanuit die chalet.

Die huisie was lekker om in te bly. Mooi maar tog eenvoudig. Die eienaar Charlie is baie gasvry en was gereed om met enige iets te help. 'n Donkie moet aangesteek word indien jy warm water wil hê omdat die huisies van sonkrag afhanklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die natuur kan mens nie kom nie, wonderlike uitsig!

Ons is baie hartlik ontvang deur Charlie en Hilda. Ons het in Kaappunt chalet gebly. Die plek was netjies en skoon en die uitsig vanaf die balkon absoluut asemrowend. Hier kom mens weer terug aarde toe, want daar is geen TV nie en jy moet self die "donkie" stook om warm water te kry. Ons het ook die 6 km Luiperd-staproete gedoen en was baie bly dat die roete mooi gemerk was. Die veldblomme en skoenlappers was baie mooi en daar is ook heelwat bokke te sien. As jy lekker wil rus is die die plek om heen te gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat met 'n pragtige uitsig - was perfek vir ons wittebrood.

Die eienaars is vriendelik en gasvry. Die verblyf is netjies en skoon. Braaier en donkie word elke oggend skoongemaak en die donkie word weer vir jou gepak. Die uitsig van die stoepie by Afrika af, is asemrowend en kan nie in woorde beskryf word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eswee V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eswee V
Gesin met klein kinders

Baie rustig met amazing view!

Baie rustig en uniek met 'n amazing view terwyl jy jou laatmiddagbraai of oggendkoffie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santa C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend

Dit was 'n lekker rustige plekkie. Jy kan vir kilometers ver sien as jy op die stoep sit en daar is baie wild wat by die watergat water drink. Die gasheer en vrou laat jou dadelik tuis voel, so ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eyeview Africa se terugvoer

More Santa,
Dankie vir die mooi kommentaar, dit is waar maar raar soos Charlie se, jy kan ver sien.
Sien daarna uit om jul weer te sien.
Eyeview groete
Charlie en Hilda

Eyeview Africa
Amanda L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en jy ontspan heeltemal.

Baie dankie vir die heerlike kuier. Dit was net wat ons nodig gehad gehad het en die Here God het perfek voorsien. Wonderlike uitsig en 'n heerlike chalet met 'n warm atmosfeer. Heerlike warm water en lekker vuurmaakhout. Ons het baie lekker gekuier. Sondagoggend het al die wild kom gesig wys. Pragtig! Dit was aangenaam om Charlie en Hilda te ontmoet en ook bietjie beter te leer ken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miko L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miko L
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspanning.

Pragtige plek met 'n uiters vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie D
Saam met vriende

Baie prakties, netjies en skoon.

Die uitsigte is wonderlik. Ons het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay. The place is so quiet.

The people there are so friendly and gave us a friendly welcome. This a great place to go for a holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Rustige omgewing met die wonderlikste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Eyeview Africa se terugvoer

It pleases us when guestes enjoy their stay with us.For the record we only clean around the chalets,like grass,leaves etc in short we only clean inside the chalet.to give that bush effect.

Eyeview Africa
Stefan O - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en stilte.

Vir alleen-tyd saam met 'n spesiale persoon is dit nét die plek. Rus, stilte en natuurskoon is baie "great". Genoeg wild om jou aandag kort-kort te trek. Sal aanbeveel vir mense wat bietjie wil afskakel, en wegbreek. Wintermaande sien hulle ons weer, en Oom Alwin - ons kom jag in 2017.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Israel L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Israel L
Gesin met klein kinders

Wow, the place is amazing I was really impressed with the level of professionalism and the way the place itself is kept so clean!

Eyeview will never disappoint any one who decide to go there for the visit. The place really lives up to its name " Eyeview ". Visit the place and you will understand what I mean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandi D
Gesin met klein kinders

Stapnaweek.

Die uitsig is fantasties in die dag en in die aand is die sterre asemrowend. Ons het die 6 km roete gestap met kinders, 6 km is verder as wat mens dink ... maar die wild het dit 100% die moeite werd gemaak, ons het so 'n groot verskeidenheid gesien. Die donkie stook is 'n kuns wat mens moet bemeester! Die eienaar is baie vriendelik en loer gereeld in of als reg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renita T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renita T
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Dit was die beste naweek ooit. Die uitsig is asemrowend, en oom Charlie en Tannie Hilda is wonderlike mense. Ek sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soretha D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Perfek om te ontspan.

Die uitsig is pragtig, mens kan dit amper nie in woorde beskryf nie. Dit is heerlik vir 'n naweekwegbreek as jy net wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodi G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esty V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Asemrowende uitsig, gasvrye mense, netjiese chalets. Gerieflik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza-marie G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liza-marie G
Gesin met tieners

Wonderful place for getting away from everything

Beautiful view. Friendly host. Nice accommodation. Had a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nthabiseng G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng G

Eyeview is beatiful

A lovely place - however, some of the mattress' should be changed, as not all of them were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolin P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ongelooflike uitsig en natuurskoon. Baie netjiese en skoon chalets. Baie goeie, flinke, vriendelike diens. Absoluut 'n moet in vandag se gejaagde lewe om net te kan afskakel en in die natuur na aan jou Skepper te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Gesin met klein kinders

Dit was 'n fantastiese tydjie gewees en sal verseker weer daar gaan ontspan.

Die atmosfeer is baie rustig en daar is meer as genoeg plek vir kinders om te speel. Pragtige, skoon swembad en baie skoon en netjiese verblyf. Baie gasvry. Ons het tot 'n lekker melktert ontvang vir ons huweliksherdenking daai naweek, dis baie oulik gewees van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dit was heerlik!

Ongelooflik rustig, pragtige uitsig, net wat ons nodig gehad het vir die laaste deel van die jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marsha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet.

Lekke uitgerus, rustig, stil, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Baie lekker gebly! Dis lekker privaat met 'n fantastiese uitsig.

Ek het baie lekker gebly, Charlie Reader is baie gasvry. Die huisie is lekker privaat met 'n fantastiese uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Beautiful" verby!

Dankie vir 'n ongelooflike lekker naweek, Charlie en Hilda! Dit was net die bos en ons! Dit was voorwaar kos vir die siel! Ons sal verseker weer kom kuier en beveel Eyeview aan vir enige een wat hou van die natuur en rustigheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ondervinding!

Die kuier by Eyeview was 'n heerlike ondervinding. Die uitsig is ongelooflik. Eyeview kan aanbeveel word vir natuurliefhebbers en stappers. Ons was selfs toegelaat om ons hondjies saam te bring. Wat 'n heerlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, rustige naweek!

As jy hou van die natuur, donkiestook, braai en 'n ongelooflike uitsig oor die bosveld, dan is Eyeview die plek vir jou volgende wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olievenfontein Plaas, R52, Koster, 0348, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebe9809c67bc30c1c57791689b6dab8b9a7fe81b2d8558e9d653e36e87456934753d137260ca575967c750a5a04770a5dd2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 Farm Olievenfontein R52 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816243386387 27.002415060997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem