Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ezemvelo Nature Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 32 resensies vir Ezemvelo Nature Reserve
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Karin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, lovely reserve.

We had a great time. Especially walking among animals is so great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

50/50.

The monkeys were a big problem. They start early in the morning and are at the camp the whole day. I would advise that they try to scare off the monkeys on a daily basis. They are so cheeky and you cannot move without a monkey trying to take something. So no, they don't do enough to keep the monkeys away from the campsite. The dustbins were also a problem. Not enough dustbins and not secure for the monkeys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, would recommend.

A lovely stay, really enjoyed the rock pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calum K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calum K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful bush stay.

The most amazing setting, with the chalets positioned well in the reserve, close to the pool and dam, with wildebeest and monkeys frequently passing near to the chalets. The nature reserve is full of animals, especially wildebeest and a variety of buck, and it is amazing to do a self-drive, hike in the reserve or take a guided night tour. Staff are knowledgeable and friendly, and I would highly recommend it for a breakaway from JHB/Pretoria. I would, however, suggest you do the trip with a high clearance vehicle as the roads are quite rough, especially if it rains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

A very quiet place. Loved the trees and the animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Geniet. Sal weer gaan.

Was baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, amazing views.

Delightful and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso K
Gesin met tieners

Amazing holiday. Exceeded my expectations.

I really enjoyed myself. The staff was very helpful and friendly. The place was clean and cosy. Definitely coming back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, ontspannende natuurervaring.

Die natuur is pragtig en daar is baie wild om te sien met wandelpaaie. Die wandelpaaie is mooi gemerk en die moeite werd om te loop. Die kampeerplek is netjies en rustig. Dit is die moeite werd as jy van die natuur hou en net rustigheid wil beleef. (Psst. Die groot swembad is buitewerking en dit sal beslis meer werd wees om te gaan as die swembad in werkende toestand is.)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ezemvelo Nature Reserve se terugvoer

Dear Lee-Anne S,
Thank you very much for your review. It was a pleasure having you here. We are thrilled that overall you had a lovely time in our campsite. We are sorry that the pool was being renovated during your stay with us. It was very unexpected maintenance. I am pleased to let you know that it is currently being filled up again as the renovation is complete.
We hope to welcome you back to Ezemvelo Nature Reserve in the future.
Warm regards,
Charlie P
General Manager

Ezemvelo Nature Reserve
Martin M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay and enjoy nature.

Peaceful place to relax and enjoy your own peace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n bietjie teleurstellend. Niks WiFi-sein. Geen TV of radio.

Was baie rustig. Kon nie veel doen a.g.v. reën, nie Exemvelo se skuld maar niemand het kom hoor of ons tevrede is of enige kommentaar het. Vreeslike grondpad om te ry. Die oord se pad is goed uitgelê en ons het baie mooi bokke gesien. Visvanggeriewe is sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ezemvelo Nature Reserve se terugvoer

Good day Debbie, thank you very much for taking the time to leave a review for, I am sorry to hear that Ezemvelo was not to your taste. As you have mentioned Ezemvelo is a peaceful place and this is exactly what we are - a place for one to reconnect with Nature and to disconnect from the hustle and bustle from city life. I have spoken to the team on duty during your stay and they have said that they did ask you a few times how you are and you mentioned everything was fine and that you said the basin was loose in your chalet. Unfortunately, we had a lot of rain during that period, it made the roads muddy. Since the rain a large bulk of the road has now been graded. With all of this said Ezemvelo Nature Reserve has new General Management and we will be looking at how we can improve the guest experience even during the wet days. We hope to have you back in the future so that you can see the work we have done. Please do not hesitate to contact us with anything else. Warm regards, Charlie P

Ezemvelo Nature Reserve
Joani D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Joani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel glad nie aan nie.

Ek sal glad nie aanbeveel dat iemand hier bly nie. Ek het ongelukkig die fout gemaak om na die Chalets te kyk wat R900 was en gedink 'n hut vir R800 sal min of meer dieselfde wees. Ons het gesukkel om die plek te vind en het in modder gaan vassit. Adriaan was darem baie gaaf en het ons kom help. Ons is baie dankbaar vir dit. Die hut was 8 km weg van alles dus kon ons ook nie swem nie. Die swembad was by ontvangs. Die hut was baie vuil en het nie vurke gehad nie, alhoewel ek vooraf gevra het. Daar was geen beligting nie. Die advertensie sê wel daar is solar ligte, daar is nie. Daar is ook nie drinkwater nie. Die water is vol goggas wat by die kraan uitkom. Die geiser was ook foutief. Daar was net 2 stellings. Baie warm of yskoud. Die yskas het ook nie gewerk nie. En ek moes die vriesgedeelte gebruik om koud te hou. Die yskasdeur was ook stukkend. As ek geweet het dit is so sleg het ek eerder my tent gebring en gekamp vir R300. Die ondervinding is dieselfde, behalwe jy verwag dit. As mens 'n hut huur verwag jy nie om so baie te pak nie. As ek dit geweet het kon ek ten minste my eie gereedskap bring. Die natuur is wel baie mooi en rustig. Maar die hut is "daylight robbery". Ek voel baie teleurgesteld. Ek sou eerder betaal vir 'n chalet of kampplek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons baie rustig en ons het dit geniet. Sal graag weer wil gaan.

Ek sou verkies het dat die chalets baie verder uitmekaar gebou was. Ons ontvlug van die stad en rumoer om te kom rus, dan hoor jy die bure. Die diere is mooi gesond en vet, die braaiplek is goed en die diens was puik en vriendelik, die man by die hoofhek is nors, maar verder was die kuier lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon D
Gesin met tieners

Geen kommunikasie van bestuur oor 8 ure lange krag onderbreking op Nuwejaar. Moet glo by ontvangs vra vir toiletpapier omdat chalet nie genoeg toiletpapier het nie. Die asblikke word nie skoongemaak in 3 dae nie agv van Covid, volgens eienaar.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boshoff S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Boshoff S
Gesin met tieners

Dit was baie lekker om soveel stilte so na aan die stad te beleef.

Die Hoëveld Park bied 'n besondere bioom waarvan daar min bewaar is. Die staproetes is baie goed gemerk en in stand gehou. Ek het baie lekker met my tieners gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zeldi V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Mens kan regtig net rus, wild kyk, huisie was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn-lee P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Taryn-lee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig maar nie waarde vir geld.

Ons het voorheen in vele ander plekke gebly wat ons aanlyn gekry het op die webtuiste, wat minder gekos het en meer waarde vir geld. Ons was ingelig ons kon tot 22:00 inboek, ons het by die hek gekom en die wag het so bietjie deurmekaar gelyk maar ons sleutels gekry, toe ons by ontvangs kom om te hoor waar die chalets is (want die normale chalets is nie aangewys op borde nie) toe is dit reeds toe, klaarblyklik al 17:00. Ons het rondgery en toe afgekom op die opsigter wat ons gelukkig kon wys waarheen om te gaan. Die chalet was netjies, maar soos ek se die bedrag betaal en waarde vir geld lyn nie op nie, ek dink dis meer R450 per nag werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful camping sites and a fantastic area for running and hiking

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Promise D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Promise D
Gesin met klein kinders

It was a great experience, loved everything outdoor, peace and quiet.

I loved it and would go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful nature all around with quality accommodation.

This is a hidden gem perfectly located just outside Pretoria and Johannesburg. You can see the reserve is taken care of and the scenery and everything was just perfect. The mountain cabins is exactly what we wanted and we loved living off the grid for a day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kayla D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kayla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opwindend en vol nuwe ervarings.

Die wildrit was 'n belewenis en sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurreservaat.

Altyd baie lekker by Ezemvelo. Kamp en Chalet akkommodasie is albei baie netjies en die winkel is lekker toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met klein kinders

Ons was op soek na 'n rustige wegbreeknaweek vir die gesin. Dit was toe wat ons gekry het.

Rustigheid is vir ons belangrik. Die geen musiek beleid is 'n goeie ding. Ek hoop dit sal volgehou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanet H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanet H
Saam met vriende

Lekker en rustig.

Dis 'n lekker, rustigte plek, baie lekker vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cinta B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B
Gesin met tieners

Idillies.

Natuurskoon, rustig. Volop diere en lekker bergfietsroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet S
Gesin met tieners

Rustig.

Baie rustig gewees. Behalwe vir die reën het ons dit geniet en is vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melicia B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

Excellent, friendly service and beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike ervaring.

Uitstekend, vriendelike diens en pragtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sisanda M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Ezemvelo is really beautiful, with very neat, basic and simple accommodation. Our chalet was cosy and had everything we needed. I was sad that we arrived late and had to leave a bit early the next morning cause hubby had to work on a Sunday. We have both agreed that next time we will stay longer and enjoy all the amazing things Ezemvelo has to offer, and we would mostly recommend it to our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon baie mooi.

Swembad goed versorg, chalet benodig opknapping. Skoon, maar oudtyds.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ezemvelo Nature Reserve se terugvoer

Dear Magda,

Thank you for your review.
I am glad that you enjoyed the cleanliness and nature portions of your stay.
We are working on plans to upgrade our chalets, being a Non-Profit organisation these things can take some time.

We hope to see you in the future.

Ezemvelo Nature Reserve
Sakkie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en kalm.

Gerieflik sonder enige onnodige luukshede wat kostes sal opjaag. Baie mooi natuur met baie wild om te sien. Swembad skoon en netjies. Dam met hengelgeriewe was 'n bonus. (Riete kan miskien verwyder word om groter hengelarea te skep). Wild wat in die nag tot by wooneenhede kom wei was iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle T
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek.

Ons het heerlik gekuier. Die diere is volop en die wildrit was vreeslik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en verskeidenheid om te geniet. Het die plek vir onsself gehad.

Die verblyf was skoon en netjies. Die verskeidenheid wild is groot. Die swembad is 'n aanwins. Die algemene bestuurder en bestuurder asook die dame by ontvangs was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ezemvelo Nature Reserve, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjZDQ4MmU5LWExODItNDdiMi05YzY1LWFhNWFhMTBjYmUxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Ezemvelo Nature Reserve Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.708289736043 28.930113315583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem