Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fair Haven Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 36 resensies vir Fair Haven Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Wikus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus V

Lekker kuier as gesin.

Die verblyf was beslis na ons sin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie, Wikus. Julle was ook vir ons 'n groot plesier en ons kyk uit na 'n volgende keer. Groete, Cassy.

Fair Haven Guest House
Lehlohonolo K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lehlohonolo K
Saam met vriende

My stay was great, the host is so welcoming.

My stay was amazing, had a great experience and the host is amazing. The only issue was that the pool wasn’t cleaned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shehnaaz A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shehnaaz A
Gesin met klein kinders

Lovely, quaint, rustic place.

The host was fantastic and friendly. The cottage was quaint. We needed a place to sleep and shower along our journey and this was perfect for our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Thank you very much. It was a pleasure to be your host. May you have a wonderful and blessed new year. Cassy

Fair Haven Guest House
Antoinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V
Gesin met tieners

Gerieflik.

Ons verblyf was redelik aangenaam. Is net ontmoet met 'n muf reuk in die huis. Maar het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Goeie dag. Dankie vir jou terugvoering. Ja jammer vir die effense muf reuk. Met baie reen en grasdak is daar nie veel wat mens daaromtrent kan doen nie. Ek vertrou om julle gou weer te sien. Sterkte en Seeninge Cassy

Fair Haven Guest House
Louisah S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louisah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was okay. Just the bed is a bit old. You can feel the springs.

The breakfast was just okay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Goeie dag, wil net laat weet ons het al ons dubbelbed matrasse vervang. Jammer vir die ongerief. Sterkte en mooi bly.

Fair Haven Guest House
Melinda B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda B
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens.

Netjies en gerieflik. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asharif A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asharif A
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Geen geraas nie.

Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maroela Media H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroela Media H
Besigheidsreis

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my te help.

Ek was vir die week by Nampo en hoewel dit ver was, het ek uitgesien om terug te keer gastehuis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is 'n voorreg om sulke vriendelike gaste soos jy te kon akkommodeer. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Seenwense

Fair Haven Guest House
Braam C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C
Gesin met tieners

Skoon en netjies blyplek.

Behalwe vir die nabyheid van die snelweg tussen Klerksdorp en Potchefstroom, wat nogal besig is, is die plek baie netjies en goed geleë. As die verkeer geraas pla, dan moet jy dit in gedagte hou. Maar andersins was ons baie gelukkig met die verblyf, en die eenheid

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad J
Enkelreisiger

Lekker.

Lekker. Het daar gebly omrede ek besigheid daar naby gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly jy het lekker gebly. Ons kyk uit vir jou volgende besoek. Sterkte, Ta Cassy.

Fair Haven Guest House
Piet S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Besigheidsreis

Great service, friendly staff. Its very safe. Relaxing and comfortable

Aunty Cassy is really a great host, friendly and welcoming. Always going out of her way to make sure that guest are comfortable and happy. She is truly a very special person and I really enjoyed my stay there. I will definitely go there again. Thank you Cassy and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie Piet, vir jou terug voering. Dit is so 'n groot plesier om sulke lieflike mense soos jy te akkommodeer.

Fair Haven Guest House
Mokhethi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mokhethi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only stayed for two nights.

I was not happy about the condition of the room. Myself and my wife we didn't sleep well on the bed, Bed is old need to be change, couch is old need to be changed, taps has corrosion and they need to be cleaned, lots of spiders inside the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, heerlik gebly.

Cassie was vriendelik en behulpsaam. Plekkie was netjies, en gerieflik en ons het heeltemal veilig gevoel. Ons het die Engelse ontbyt bestel en kan eerlik sê dit is waarde vir geld. Heerlik geëet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie Sophia, vir jou terugvoering. Ek sien dit nou eers raak. Ons het julle geniet en kan nie wag vir jul volgende besoek nie. Mooi bly.

Fair Haven Guest House
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dudley V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dudley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familiekuier - ouma se 90ste verjaarsdag.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samukelisiwe S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samukelisiwe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Wonderful place to be neat and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J
Besigheidsreis

Mooi, netjies, veilig, vriendelike diens en personeel!

Als is mooi en goed en lekker en veilig by die gastehuis, en Cassy is baie behulpsaam en vriendelik. Lekker gebly en geslaap. Dis regtig ’n lekker blyplek met al die geriewe wat mens nodig het om oor te slaap. Ek het twee klein probleempies gehad: Die afdak by Houthuis 1 is te klein/laag vir ’n SUV, so my kar het veilig onder die bome geslaap. Maak asseblief ’n plan met die DStv. As daar ’n DStv-pakket in die kamers is, wil ek graag my eie kanale kies, nie deur die ontvangs werk nie ─ gee my dan eerder net die gewone Hotel Bouquet. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Goeie dag Wessel,

Dit was 'n plesier om jou te kon huisves. Ons het jou gevind aangenaam en vriendelik. Sou jy ooit weer by ons kom oornag onthou net ons het ook ander parkeer plekke en eenhede met volle DSTV wat natuur net 'n rapsie meer kos. Vra in die toekoms vir Small Chalet. Dankie vir jou ondersteuning. Blessings Cassy

Fair Haven Guest House
Andre B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met vriende

Netjiese bekostigbare oornagverblyf.

Baie vriendelike ontvangs - doen moeite om ons te laat tuis voel - geskikte en netjiese oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nosajeni M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosajeni M
Saam met vriende

Its so relaxing, safety.

My next visit to Fair Haven will be with my family. It's a nice relaxing place which comes at a very reasonable price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Thank you so much. It was a privilege to be your hosts.

Fair Haven Guest House
Henry S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Besigheidsreis

Home away from home.

Situates next N12 and it's a really beautiful establishment with cute springbuck. Friendly staff and affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Thank you Henry, we appreciate your review. It was a great pleasure to accommodate you. Be blessed. Cassy

Fair Haven Guest House
Engela C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Engela C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongemaklike akkommodasie met baie verkeergeraas!

Alhoewel netjies is dit nie 'n gemaklike verblyfplek nie. Die meubels is uiters ongemaklik sowel as die badkamer. Die verkeer maak dit amper onmoontlik.om te slaap. Glad nie 'n ontspanne vibe nie, inteendeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Engela,
Ons is innig jammer dat jy nie jou verblyf geniet het nie. Ons wil altyd ons gaste gelukkig sien en daarom sal ons uit ons pad uit gaan om te help waar ons kan. Ek erken Vrydae kan die verkeer vir sommige mense steurend wees. Ons het egter verskillende eenhede ver van die N12 met verskillende meubelment so ek sal aanbeveel dat voornemende gaste asb net op ons web werf kyk voordat hul 'n bespreking maak. As ons bewus was daarvan dat jy nie gelukkig was nie sou ons met die grootste liefde jou na 'n ander meer gepaste eenheid verskuif het.
Indien jy sou belangstel om weer by ons tuis te gaan sal ons graag wil vergoed deur vir jou 'n afslag bewys te gee.
Groete,
Cassy

Fair Haven Guest House
Marichele L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marichele L
Besigheidsreis

Dit was baie netjies en gemaklik!

Ons het baie lekker gebly. Die yskas het net bietjie snaaks geruik van lank af wees dalk? Verder geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet And Comfortable.

It was better than being home. The gum log is secluded and private and very comfy not to mention the peace & quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en gerieflik.

Dit was beter as by die huis. Dis afgeleë en privaat en baie gerieflik, om nie eens te praat van die rus en stilte nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie Ingrid,
Ons waardeer jul terug voering en wil net vir julle se julle is altyd werkom by die Fair havens. Julle was baie aangenaam en stil 'n mens was nie eers van julle bewus nie.
Seenwense,
Cassy en Martha

Fair Haven Guest House
Heloise Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise Z
Gesin met tieners

Vriendelike eienares, baie skoon, pragtige perseel, daar is selfs 'n paar bokkies!

Cassy het alles in haar vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons het in die log cabin gebly. Baie skoon en netjies. Veilige parkering. Goeie waarde vir geld. Lieflike mall 3 min van verblyf af. Sal haar weer ondersteun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Goeie dag Heloise,

Baie dankie, gaste soos julle maak die lewe die moeite werk en gee mens sommer moed vir die toekoms. Ons het julle ook baie aangenaam gevind en kyk uit vir jul volgende besoek.

Seënwense vir julle.

Cassy

Fair Haven Guest House
Shente S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shente S
Gesin met klein kinders

Enige persoon se tipe vakansieplek.

Die is nou 'n plek wat ek vir enige mens sal aanbeveel. Stil en rustig met baie goeie personeel. Baie dankie vir vriendelike diens Fair Haven Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Shente baie dankie vir jul pragtige resensie en ondersteuning. Ons het julle baie geniet en kan nie wag vir jul volgende besoek nie. Seeninge word jul toegewens. Cassy en Staf.

Fair Haven Guest House
Francisco M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisco M
Saam met vriende

Was baie rustig soos ons dit verkies het.

Was 'n plesier om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie ook was dit 'n plesier om sulke pragtige mense te akkommodeer. Als wat mooi is vir julle.

Fair Haven Guest House
Danie L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Baie netjies en skoon verblyf. Heerlike oornagplekkie.

Baie dankie Cassy vir die lekker oorslaap daar by julle. Julle gasvryheid word opreg waardeer. Die vis en tjips by daai kafee waarvan jy ons vertel het was rêrig heerlik. Ons sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons kyk uit na jul volgende besoek. Dit was heerlik met jul daar. Sterkte

Fair Haven Guest House
Merle H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Merle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host, comfortable accommodation.

Centrally located in terms the nearest hub (Klerksdorp). Host was super friendly, even when the town was hit with a power outage. She went out of her way to ensure that we were safe, we had hot coffee that she arranged for us and she was just amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M
Gesin met tieners

Baie goeie ontvangs en hulpvaardigheid van personeel.

Baie netjiese verblyf, die personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fair Haven Guest House se terugvoer

Baie dankie Annemarie ons waardeer jou. Julle was ook fantastiese gaste en mag julle geseend wees. Liefdetjies Cassy en staf.

Fair Haven Guest House
Nomvula M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvula M
Gesin met klein kinders

Value for money.

The place is reasonable priced, clean and safe. The staff is friendly and helpful. Try it you will love it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda D

Not value for money. Set-up very bad.

This guesthouse is not what is shown or promised on the website! Firstly we booked 4 rooms/units. The unit with the interlinked door was quite nice but there wasn't enough plugs to use the TV and the Fridge. We had to buy a double plug to use both together. The third unit was so small, if you want to change your mind you need to go outside. The bedding wasn't very clean. The fourth unit was far away from the other 3 units — basically on the "pavement". There is no security at that unit. No safety gates on the door of burglar bars on the windows. There is no DStv — decoder not even installed. The TV channels 1 to etv was so blurry you can't even watch that. The shower is no shower — it is a hand held straight bar, can't even tilt the head to wash your hair. Wash yourself like a car wash — rinse yourself, wash and rinse again. Then the caretaker/owner just walks in your unit without any consent and move stuff around. Unplug the fridges with our cooldrinks inside. Switch off our aircons we left on to cool the room so we could dress for a wedding - 38° outside! I or any of my family or friends will never use Fairhaven Guesthouse again. I would recommend that this guesthouse is removed from all the accommodation lists. Definitely not worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Gesin met klein kinders

Netjiese en bekostigbare verblyf.

Die verblyf was baie skoon en netjies. Die meubels is egter baie oud en veral die beddens is knopperig en lawaai met elke beweging. Ontvangs was bietjie deurmekaar en dit het lank gevat om in te boek, ten spyte van die feit dat ons baie haastig was. Die blyplek is ook teenaan die N12, baie gerieflik vir oornag gaste, maar kan ligte slapers steur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinne V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carinne V
Saam met vriende

Aangenaam!

Ons het net een aand oornag, maar dit was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jinnie S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jinnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's is baie misleidend.

Ek sal nie mense aanbeveel nie. Ek was teleurgesteld met wat op foto's aangebied word en wat daar gekry is. Basiese is daar en dis dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabè D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabè D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike goeie ontvangs.

Hulle kan verbeter op die ou knopperige kussings en beddegoed. Ek was nie bewus dat ek moes trappe klim nie en ek het knieprobleme. Die toilet se water het aanhoudend geloop terwyl ons na 'n funksie toe was. Ons is verwittig met 'n SMS dat die tenk leeg geloop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie self is heel aanvaarbaar en netjies genoeg.

Dit is net regtig jammer dat niemand jou waarsku dat jy omtrent in die middel van die snelweg met sy swaar vragmotors slaap nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kowiestraat en die N12, Stilfontein, 1050, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f6e08ded6611f44fc1783ba919eb3d28c717342061e08d019ad508e48da9dded06d87442cfa86d73d8619b6c2bc771d1e7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Cnr Kowie Street & N12 Highway Stilfontein 1050 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.839099019195 26.757914449807