Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fair Havens

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Auas View Landgoed, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fair Havens skuil op 'n skilderagtige plaas naby Windhoek. Dit bied 'n rustige en afgesonderde toevlugsoord vir diegene wat in die asemrowende natuurskoon van die streek wil ontspan.

Verblyf is in 'n keuse van 3 goed ingerigte eenhede wat elkeen 'n asemrowende uitsig oor die nabygeleë watergat bied, beskikbaar. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, privaat badkamers en koffie-en teemaakgeriewe.

Daar is 'n verskeidenheid geriewe wat gaste kan benut.
Gaste kan in die swembad afkoel of die kuns-, verf of pottebakkerysessies geniet, indien hulle vooraf bespreek. Vir natuurlewe-entoesiaste kan wildritte op versoek gereël word, wat 'n geleentheid bied om die plaaslike wild van naby te besigtig.

Die gastehuis is ideaal naby 'n gholflandgoed met 'n restaurant geleë en dus kan gaste 'n potjie gholf geniet, terwyl hulle die pragtige omgewing bewonder. Verder is daar ook 'n nabygeleë spa wat vir ontspanning kan sorg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • B1, Auas View Landgoed, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Auas View Landgoed, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd64e449771f332c85281cf2051047430a5346c3d9f8027dfe3e892ee2541a81dc43cd4fc096817c6ae05252d2ba965c54357?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense B1 Auas View Estate 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.831490840314 17.113228356518
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem