LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairbairn Guest Farm | LekkeSlaap
+67

Fairbairn Guest Farm

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Fairbairn Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marthe-mari R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe-mari R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plaaservaring.

Baie netjiese eenheid, en jy kan op die hele plaas gaan stap wat prentjie mooi is. Ek sal Fairbairn enige tyd aanbeveel en die eienaar is 'n lieflike vrou. Ontbyt is ook aan te beveel in die kuierkamer met 'n pragtige uitsig op die berge.

Danny W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny W
Saam met vriende

Remote, beautiful, comfortable and welcoming.

Most marvelous hosts. The rooms are as comfortable as they could be, and having the coal stove in the kitchen certainly kept us warm! The food was delicious, the views magnificent, and best of all was the feeling of being away from the hustle and bustle of the city, calm, peaceful, and serene. We will be back!

Giel D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens en alle geriewe was puik.

Die ligging is fantasies met uitsonderlike vriendelike en professionele diens en die netheid en detail was van hoogstaande gehalte. Sal weer daar wil bly in die toekoms indien in die omgewing is.

Fiona L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great welcome, wonderful hospitality, excellent catered meals and perfectly equipped for self-catering.

One of our party had special dietary restrictions. I advised Sebastiaan some days prior to our stay and he didn't hesitate to provide us with a dinner that fitted the bill. The rooms were very comfortable and the showers are excellent. Everything was spotless. Breakfast was top class and we especially enjoyed the fact that everyone was seated at one table. It makes for good interaction between groups of guests. Tranquil surroundings. Highly recommended.

Arina J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, lekker kos en gasvrye eienaars.

Dit is beslis die geld werd om lekker tuisgemaakte etes te bestel. Die verblyf is goed ingerig. Die lapa het volle DStv en heerlike binnebraai. Ons sal beslis weer by Fairbairn kuier.

Eleanor G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor G
Gesin met klein kinders

Awesome surroundings, great for a one night stop or for a few days to really explore.

Spacious accommodation. A communal eating area has great views and an indoor braai facility. Each unit/house had its own cooking/prep area as well. Host was extremely friendly, helpful and accommodating. My kids spent the rest of the holiday asking when we would go back to Sebastian's house! My husband is an avid birder and took great joy in the fluff-tail presence and the display flight of the snipe at dawn/dusk. We also watched crowned cranes flying over to roost. My sons loved the short walk to a mountain stream where they filled their water bottles with fresh mountain water.

Vanessa V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Saam met vriende

Peaceful and beautiful countryside.

We stayed a night which was too short. We booked dinner and breakfast and were spoilt. Had a lot of laughs with Sebastian and felt at home.

Gregory A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory A
Saam met vriende

Baie ver uit dorp met slegte pad.

Nadat ons uiteindelik daar gearriveer het, was dit 'n heerlike ervaring. Ou plaashuis met ou beddegoed. Alles baie skoon. Was nogal skrikkerig so heeltemal alleen op plaas sonder noodnommers binne huis. Gasheer was vreeslik behulpsaam en vriendelik.

Juan B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B
Saam met vriende

Rustig en gemaklik.

Baie dankie vir die rustige verblyf. Ons is omtrent uitgerus na die stilte en ongelooflike mooi omgewing. Daar was 100% voorsien in ons behoeftes en het baie welkom gevoel.

Fairbairn Guest Farm's terugvoer

Hallo Juan en Ouers,
Baie dankie vir julle mooi verwysing van Nov 18. Waardeer opreg.
Alles wat mooi is vir 2019.
Groete,
Linky

Fairbairn Guest Farm
Stephanus B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Fairbairn is in n pragtige omgewing geleë. Die ontvangs was baie vriendelik. Daar is 'n pad na Rhodes wat baie natuurskoon is. 'n 4x4-voertuig is nodig om heel pad tot op Rhodes te ry. Ons het 'n lekker aandete en ontbyt geniet.

Fairbairn Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Faan. Waardeer die mooi verwysing opreg.
Groete,
Linky

Fairbairn Guest Farm
Riaan D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Enkelreisiger

Dit was 'n ongelooflike ervaring!

Ek beveel Fairbairn Guest Farm beslis aan. Ek is hartlik ontvang en die verblyf was van hoë gehalte. Die natuurskoon in die Fairbairn omgewing sal my baie lank bybly.

Sw E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sw E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, netjies en kalm in 'n pragtige omgewing met 'n baie aangename gasheer om die verblyf heerlik te maak!

Kan dit gerus aanbeveel!

Fairbairn Guest Farm's terugvoer

Baie dankie dat julle besluit het om by ons te oornag.
Dit is altyd vir my aangenaam om die omgewing met die gaste te deel en dan te hoor dat hul dit geniet het.
Deon

Fairbairn Guest Farm
Letitia L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia L
Gesin met klein kinders

Rustig. Stil en oop ruimtes waar kinders net kan speel.

Fairbairn Guest Farm is 'n still, rustige plaas met net die geluide van die natuur. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons baie spesiaal te maak. Die akkommodasie is ruim en baie netjies en skoon. Dis kinder- en troeteldiervriendelik en ons hele gesin het die wegbreek baie geniet. Dankie aan almal.

Fairbairn Guest Farm's terugvoer

Letitia.
Dit was heerlik om julle gesin hier by ons te gehad het.
Baie bly dat julle die paar dae terdee geniet het.

Vriendelike groete.
Sarie en Wynand.

Fairbairn Guest Farm
Rudene V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring!

Ons het heerlik gekuier by Fairbairn - die gasheer en gasvrou is ongelooflike mense en het ons so tuis en welkom laat voel. Die kos was heerlik en ons is baie bederf op Kersdag met regte plaaskos! Die plaas is in 'n asemrowende area geleë. Ons sal beslis terug wees - ons honde het die uitstappies teen die omliggende koppies terdeë geniet!

Fairbairn Guest Farm's terugvoer

Baie dankie vir jul besluit om by ons tuis te gaan, dit is 'n groot plesier om ons gaste te bederf en op hul gemak te laat voel. Ons sê ook baie dankie vir Linky se bydra met die ete op die sondag, dat sy julle lekker bederf het. Ons sien uit vir julle volgende kuier.

Fairbairn Guest Farm
Helena P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kan dit regtig aanbeveel en Wynand en Sarie, julle diens is ongelooflik!

Dit was die beste manier om 2016 te groet! Ons het ongelooflike mense daar ontmoet en die omgewing en verblyf is so mooi! Baie dankie vir 'n baie lekker ervaring by julle!

Fairbairn Guest Farm's terugvoer

Baie dankie dat julle gekies het om die ou jaar by ons af te sluit. Dit is 'n groot plesier om ons Fairbairn gaste te kan bederf.

Fairbairn Guest Farm
Marcel V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unexpected pretty environment.

Very friendly and helpful.

Louise E - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Gesin met klein kinders

FANTASTIES ... het nie woorde om dit te beskryf nie.

Absolute waarde vir geld, ongelooflik netjies, kos is om van te droom, gasvryheid op sy beste. Dis die ideale plek om te gaan wegkruip vir die gejaagde stad ... of om selfs 'n boek te gaan skryf!

Charmaine F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine F
Enkelreisiger

Clean and comfortable.

Linkie was very helpful and showed concern for an individual to travel the Naude's pass and assisted with me with contact number.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairn Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA430cdb581b0713b8033c6b3f3f5c7836dfb97f4221482bc0a76ddbba415316c1fcaa70405c93330fee9f64c37bba6e522c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Fairbairn Farm Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.031258436203 28.241847753525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!