LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairbairn Guest Farm | LekkeSlaap
+21

Fairbairn Guest Farm

16 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairn Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Fairbairn Gasteplaas is op die Rhodes-pad, 14 km buite Maclear, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, geleë.

Elke eenheid het slaapplek vir 2-4 gaste en en suite-badkamers. Eenheid 4 deel 'n badkamer met Eenheid 5. Ander geriewe in die kamer sluit elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die hoofhuis het 'n lieflike stoep waar gaste soggens die vars berglug kan geniet terwyl hulle op die bankie lê en die sonsopkoms en voëlgesang bewonder.

Die berge kry sneeuspatsels in die winter en 'n lowergroen kombers in die somer. Forelle swem in die strome en die verkenner kan baat by 'n paar wandelroetes.

Fairbairn Gasteplaas is ideaal vir vakansiegangers wat buitelugaktiwiteite in die natuur geniet, sowel as vir gaste wat bloot wil ontspan.

Dit is 172 km noord van Oos-Londen en 80 km noordoos van Elliot. Die gasteplaas word deur asemrowende berge, watervalle, riviere, strome en inheemse woude omring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Fairbairn Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Fairbairn Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Fairbairn Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairn Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMDczN2I0LWIxZTItNDhmMi1iOGNlLWYxNWMzYTEwMzE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Fairbairn Farm Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.031258436203 28.241847753525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!