Fairbridge Terraces
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartelstraat 2, Eenheid 36 Fairbridge Terraces, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Fairbridge Terraces is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat sentraal in die veilige Fairbridge Terraces-kompleks in Brackenfell geleë is. Dit is ideaal vir klein gesinne of sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus en het 'n toonbank met stoele. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 1 veilige parkeerplek op die perseel en die woonstel is naby winkels, wegneemeetplekke en restaurante geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kwartelstraat 2, Eenheid 36 Fairbridge Terraces, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartelstraat 2, Eenheid 36 Fairbridge Terraces, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap