LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Faircity Falstaff Hotel | LekkeSlaap
+25

Faircity Falstaff Hotel

Hotel
Standard Room
Vanaf R1 299
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad en verhitte handdoekrelings. Toegerus met lugversorging, kroegie, haardroër, telefoon, platskerm-TV met volledige DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, komplimentêre water en 'n werkstasie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt, toegang tot die gimnasium, WiFi, en pendeldiens binne 5 km radius van die hotel af.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Room
Vanaf R1 549

Executive Room
Vanaf R1 799
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad en verhitte handdoekrelings. Toegerus met lugversorging, kroegie, haardroër, telefoon, platskerm-TV met volledige DStv, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, komplimentêre water en 'n werkstasie. Gaste word bederf met 'n vrugtemandjie, japonne, pantoffels en die kamers word saans mooi netjies gemaak. Die kamer het ook 'n veranda met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid

Deluxe Room
Vanaf R2 049

  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivoniastraat 223, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNGYxYjI3LTE4NWItNDYxZS05ZWMzLTNhNTI2MTdmM2I5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 299  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 23 Rivonia Road Morningside 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.085616 28.058831
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!