Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairfarren

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Fairfarren
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cheryl K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K
Gesin met tieners

Luxurious and tranquil.

Excellent accommodation. Modern and very spacious. Loved the private pool and the space between houses. It feels as though you are alone in the bush. Would be nice to have access to a washing machine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Fairfarren het bygedra tot 'n onvergeetlike tyd. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan N
Enkelreisiger

Luukse wegbreek in die bos.

Ek het die naweek by Fairfarren baie geniet, die 2 slaapkamerhuis is baie goed toegerus. Baie luukse huis met lekker spasie. Dit was ongelooflik om in die oggende op te kon staan en vlakvarke, bosbokkies en tarentale van naby te kon sien. Sal verseker weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fikile M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and quiet.

Very beautiful and and love the animal interaction close by.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Absolutely fabulous! We have been visiting Hoedspruit for a couple of years; stayed all over! But absolutely loved our stay at Fairfarren. Love Hoedspruit!! Will definitely recommend Fairfarren! Hope to see you soon!

The house is spacious, the pool the perfect size. The wildlife estate is safe to walk around. You are close to all the shops etc. What more could you ask for? We absolutely loved our stay at Fairfarren. And hope to see it soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M
Gesin met tieners

Hopeloos te min tyd hier spandeer.

Sal enige tyd weer hier bly en kan dit met 'n geruste hart aanbeveel. Die plek is ruim, skoon, goed toegerus en pynlik netjies met swembad, lugversorgers, pragtige stoep, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula F

Home away from home.

Spacious 2 bedroom with a relaxed and contemporary feel. Lovely furnishings and layout to feel right at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherique M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherique M
Saam met vriende

Heerlik gemaklik, veilige verblyf om die Hoedspruit en omliggende area te leer ken!

Die eiendom bied alle geriewe geskik vir 'n gesin van 3 of 4 om oor te bly! Alles is skoon en netjies, en die diere kom kuier gereeld op die agterstoep. Dit is vir seker ons akkommodasie van voorkeur in Hoedspruit! 'n Voorstel sal wees om dalk net oprolblindings in die leefarea te installeer sodat mens bietjie meer privaat voel gedurende die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Weereens ongelooflik! 2 dae se perfekte ruskansie. So mooi en ideaal vir ruskansie. Die vorige besoek het ons glad nie enige honde gehoor blaf. Die keer het dit ons bietjie gepla. Wildlife Estate beteken vir my wilde diere so dus geen mak troeteldiere. Elke keer as die vlakvarke kom draai het, hoor mens die bure se honde blaf. Die swembad sal ek graag wil gebruik, maar moeilik om in en uit vir ouer persone. Handreling sal geskik wees. Kan nie wag om jul weer te besoek reeds navraag gedoen vir Nov.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhard D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ultimate luxury bush getaway.

Loved every second!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
A A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

So peaceful, good rest. Love bird and wildlife. Only negative: photo shows braai wood in braai but when we arrived there was nothing. Put note on for guests to supply own braai wood and firelighters.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

So rustig, goeie rus. Was mal oor die voëls en wild. Enigste negatief: foto wys braaihout in die braai, maar toe ons daar aankom, was daar niks. Sit net 'n nota by dat gaste hul eie braaihout en vuuraanstekers moet bring.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ghwarrie-weg 567, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64194ae5877b8f0ff36bd163f171dd134a8073d2ddce96fd1b093b66e51a367f1f403d096689b81b8e04cd31321e0eb2c9b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 567 Ghwarrie Road Hoedspruit Wildlife Estate 1241 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.34284213988 30.987984538078