4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 567 Ghwarrie Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Fairfarren is 'n selfsorghuis in die Hoedspruit Wildlife Estate. Geniet die geselskap van die sagter kant van Afrika-fauna, impalas en koedoes wat rondom jou huis wei, en vlakvarke wat snuffel na wortels en knolle.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Beide slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elkeen het ook toegang tot 'n buitestort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien.
Buite is daar 'n lieflike, oordekte patio met 'n buite-eettafel, wat oor die swembad en braai-area uitkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 567 Ghwarrie Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo
- Gaste dink Fairfarren het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
567 Ghwarrie Road, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1241, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang