Fairhill Cottage
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 450R1 160 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Fairhill Cottage is 'n privaat selfsorghuis op die Fairhill Estate wat net buite Knysna in die Wes-Kaap geleë is. Die kothuis is naby die N2 en net 6 km vanaf Knysna-middedorp geleë. Kom bewonder die asemrowende uitsig oor die strandmeer en op die Outeniekwaberge.
Die ruim kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Hoë kwaliteit beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, ketel, broodrooster, lugbraaier, mikrogolfoond, oond en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is op versoek beskikbaar.
Geriewe sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV met Netflix en Amazon Prime en 'n kaggel in. Op die stoep is daar braaigeriewe en 'n sitarea, en daar is 'n vuurput met nog 'n aparte sitarea.
'n Rugsteunkragstelsel hou die kragproppe om selfone en skootrekenaars te laai, die yskas en alle ligte tydens kragonderbrekings aan die gang.
Daar is baie bergfietsroetes in die onmiddellike omgewing. Gratis parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Fairhill Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ryan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Rheenendalpad, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Fairhill Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom