Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairhills Caravan Park and Camping Ground

Selfsorg
Karavaanpark en Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R290
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Verblyf is beskikbaar in 44 kampeer- en karavaanterreine met verskeie groottes staanplek beskikbaar. Die groter staanplekke kan vir beide groot en mediumgrootte karavane of tente gebruik word. Elke kampeerterrein het 'n elektriese kragpunt en 'n afgebakende braai-area. Daar is verskeie sonnige en skadu-staanplekke. Die mediumgrootte staanplekke is effens kleiner as van dei groter karavaan-staanplekke. Meeste, indien nie almal nie, het plek vir 'n tent met slaapplek vir 4 tot 6 mense. Daar is 3 ablusieblokke wat watertoevoer vanaf 'n boorgat kry indien nodig. Die groter, hoof ablusiegeriewe is by die boonste terras, terwyl die ander 2 kleiner ablusieblokke naby die laer en middel terras-areas is. Elke ablusieblok het 'n opwasarea en handwasgeriewe vir wasgoed. Daar is ook 'n wasmasjien wat met munte werk in die middel ablusieblok se wasgoedgeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampbasis en gaste word versoek om hul eie toerusting saam te bring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkaravaan Sams Van
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
Beskrywing

Dié karavaan het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal vir diegene wat die ondervinding wil hê sonder om self 'n karavaan te sleep. Die karavaan het 'n dubbelbed, yskas-vrieskas, elektriese stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasbak, kaste, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n privaat patio-area met draagbare braaigeriewe en kamp tafels en stoele. Gaste moet asb. hul eie beddegoed, lakens en badhanddoeke saambring. Linne word nie voorsien nie. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusieblokke wat naby is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Yskas-vrieskas, elektriese stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, wasbak, kaste, eetgerei en breekware. Gaste moet asb. hul eie beddegoed, lakens en badhanddoeke saambring. Linne word nie voorsien nie. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusieblokke wat naby is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Balis Van
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Hierdie karavaan bied slaapplek vir 4 en het 2 dubbelbeddnes, 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, stoof, oondjie, breekware en eetgerei, Balis Van is naby die hoofablusieblok wat baddens en storte het. Gaste moet hul eie beddegoed, lakens en badhanddoeke saambring. Gaste in die selfsorgwoonwa het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat naby is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuis
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vierslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 'n ekstra gas. Drie slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet en daar is ook 'n gastetoilet. Die gastehuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, dubbeldeuryskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die goed toegeruste kombuis het 'n opwasarea met 'n wasmasjien. Die oopplan-eetarea, -sitarea en TV-kamer is ruim en het sekere DStv-kanale, 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 mense, 'n sitstel en werkstafel. Die huis het 'n patio-area met 'n veerpyltjiebord langsaan die braai en vuurput. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad met direkte toegang tot ingang aan die agterkant van die huis. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. 'n Gasstoof, mikrogolfoond, ketel, dubbeldeuryskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R290
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 278 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadaleweg 25, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEKWfChvKtlV1B9el3tPTPIZ64U1ZOhBaSrH1PaZJbibzA86Edv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R290 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 25 Fascadale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.884699040878 30.336977967819