Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairhills Caravan Park and Camping Ground

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ruthea C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruthea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, rustige kuiers in boomryke natuur.

Fairhills caravan park baie mooi, natuur pragtig en vir 'n rustige kuier is dit net die plek. Ontvangs was baie behulpsaam. Lekker gebly daar, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Pragtig, rustig, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairhills Caravan Park and Camping Ground se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Rozanne B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kampterrein, met 'n lekker swembad en rustige atmosfeer.

Baie lekker gekamp, geswem en gebraai. Netjiese ablusieblokke en warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J
Saam met vriende

Uitstekende diens

Unieke kampplek. Ligging, rustigheid sal definitief vir enige persoon kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairhills Caravan Park and Camping Ground se terugvoer

Thank you, we hope to welcome you back soonest.

Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Charl G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker plek gewees om te kamp. almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker kampterrein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairhills Caravan Park and Camping Ground se terugvoer

Hi Charl,

Thank you for the great review. We would love to hear more about your stay and what we can do to make it even better next time! We hope to welcome you back soon.

Best regards
The fairhills team

Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Juieel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juieel S

Vriendelik.

Die mense is vriendelik en die kamp het goeie gras met spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairhills Caravan Park and Camping Ground se terugvoer

Hi Juieel,
Thanks so much for your review. We look forward to welcoming you back next time.
Best regards,
The Fairhills team

Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Jaco V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Lekker veilig en skoon.

Dit was baie lekker vir ons. Dis skoon, daar is altyd water, 'n stap roete en 'n lekker skoon swembad om in af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairhills Caravan Park and Camping Ground se terugvoer

Thank you for the great review. It was an absolute pleasure to have you both stay with us and look forward to welcoming you back soon

Fairhills Caravan Park and Camping Ground
Vanaf
R290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 278 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadaleweg 25, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEKWfChvKtlV1B9el3tPTPIZ64U1ZOhBaSrH1PaZJbibzA86Edv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R290 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 25 Fascadale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.884699040878 30.336977967819
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem