Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairlight Beach House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Fairlight Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Simone B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone B
Enkelreisiger

Beautiful place with beautiful views.

Staff were so friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Simone, it was really great to meet you. Thanks for the great review. We hope all the renovations to your apartment go well and that we see you around Umdloti again soon. Regards, Colin and Team.

Fairlight Beach House
Sanie N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place to visit.

Definitely will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Sanie, many thanks for the great review. We certainly hope to see you again one day. Regards, Colin & Team

Fairlight Beach House
Chantell V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell V
Saam met vriende

Ongelooflik.

Sal definitief so gereeld as moontlik gaan. Die akkommodasie, gasvryheid en kliëntediens is voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hello Chantell, thank you for staying with us and for the amazing review and very kind words. We hope to wee you back at Fairlight one day. Regards, Colin and Team.

Fairlight Beach House
Elke B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elke B
Gesin met tieners

A room with a spectacular view is merely one of the grand features of Fairlight Beach House.

If you want to wake up with breathtaking sunrises and be so close to everything a beach can offer, right on your doorstep, I suggest you stay here. On Saturday morning we saw clumps of surfers bobbing up and down, waiting for that perfect wave, whilst kayaks were gliding further out to an, at times, glassy sea, with the odd jet ski and fishing boat whooshing past and a host of ships awaiting their turn in Durban Harbour on the distant horizon. Families were braving the surf just a few meters away from where scuba divers were popping up every now and then amongst the rocks to the right. Joggers and people going for walks along clean streets, on their own, with a friend, or even whole families (including prams) were a constant sight. During the day kite surfers were most entertaining, whilst security checked up everywhere on the parked cars along the little esplanade. Despite all the constant commotion, there was no annoying noise at any time, perhaps because the sea is just too close and drowns any unwanted noise? There are shower facilities on the beach and every now and then one could hear a friendly "Howzit!" exchanged between someone below on the beach and the owners/residents of Fairlight. The breakfasts were regular, yet with so much variety to choose from, it is your own fault if you find it monotonous. And then there is the secret coffee blend that you will have to ask Colin about. My 14-year-old son and I will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmo J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, relaxing and worth every penny.

Location is amazing. Service was awesome. Would go back any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hello Elmo, thank you so much for staying at Fairlight. We are glad you had an amazing time and thanks for the great review. We hope to see you back again soon. Regards, Colin

Fairlight Beach House
Alice V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie nader aan die strand kom nie en baie luuks.

Die ontbyt was fantasties, die kamers baie luuks. Die ligging is perfek, die deel van die straat is stil, maar binne loopafstand van die winkels en restaurante. Kon nie vir 'n beter ervaring gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hello Alice, It was a pleasure having you at Fairlight. Thank you for the amazing review. We hope to see you again one day. Regards, Colin.

Fairlight Beach House
Johan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n welkome breek na die lang lockdown.

Baie goeie en persoonlike diens van Colin gekry en lekker saam hom gekuier. Alles baie skoon en netjies in gastehuis, dit was 'n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gastehuis ooit.

Dit was fantasties om by ‘n 5-ster-gastehuis te bly wat waarlik al 5 hulle sterre verdien. Colin en sy span was altyd gereed om enige versoek te hanteer. Dit is duidelik dat die familie die plek uitstekend instandhou en dat hulle trots is op die familie besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Hans,
Thank you for the very kind words, we are very happy that you enjoyed Fairlight.
We hope to see you again. All the best for 2020.
Regards,
Colin

Fairlight Beach House
Sanet K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet K
Gesin met tieners

Excellent location and service.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Sanet,
It is always such a pleasure having you stay with us.
All the best for 2020.
Regards,
Colin

Fairlight Beach House
Ruan M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand is te min.

Ons was bevoorreg gewees om een aand by Fairlight te spandeer. Netjiese, skoon en ruim kamer met 'n mooi uitsig vanaf die balkon. Stapafstand vanaf die naaste restaurant. Buurtwag is baie aktief en patrolleer die straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Ruan

Baie dankie vir die resensie. Ons was ook baie bevooreg om u by Fairlight te verwelkom.

Fairlight Beach House
Amelia W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Beach house was simply amazing! the location and atmosphere was just what we were looking for and we are definitely going again!

The room was beautiful, serene, and the perfect location for the fresh ocean breeze. The staff were very friendly and made us feel welcome immediately upon arrival. The breakfast was scrumptious and so delicious! Thank you fair light beach house for giving us some of the best memories! Overall rate is 5 stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Amelia,
Many thanks for your lovely review, we thoroughly enjoyed your visit and so pleased you enjoyed your stay
Warmest regards,
Beulah

Fairlight Beach House
Danie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens ons kon langer bly!

Sal vir seker weer oorbly! Baie goeie ligging, kamer gerieflik en skoon, heerlik ontbyt met uitsig oor see, kan vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike resensie bo - ons is so bly u het julle verblyf by Fairlight geniet en ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Beulah

Fairlight Beach House
Daniel J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en gesellige atmosfeer.

Goeie ligging en gesellige atmosfeer. Dit is jammer dat daar nie 'n klein yskassie in die kamer was nie. Vir die prys behoort daar so iets te wees. Die gras rondom die swembad-area was onversorg wat afbreek doen aan die algemene netheid van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Beste Danie,

Ek is so bly u het u tyd by Fairlight geniet.

Ons het yskassies in die kamers gehad, maar gaste het hulle afgeskakel vir hulle kameras en selfone te laai, en die yskaste het ontvries en groot skade in die kamers gemaak.

Die grasperk by die swembad is omtrent twee weke gelede geplant omdat ons die hele swembad vervang het en ons wag net dat die gras redelik vat voordat ons dit sny.

Groete,
Beulah

Fairlight Beach House
Louis S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S
Enkelreisiger

Mooi en skoon.

Alles positief. Die plek is heerlik geleë op die Umloti-strand en stapafstand na die res van die pragtige kusdorpie. Die wittebrood-suite het 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine V
Besigheidsreis

Pragtige verblyf met 'n uitsig wat skrik vir niks!

Baie mooi, stylvolle gastehuis in die hartjie van Umdloti, vreeslike vriendelike eienaar, hy het ons baie welkom laat voel! Weereens gevoel of ons by familie kuier! Verskriklike mooi uitsig oor die see, stap net oor die strand om daar te kom! Ongelooflike lekker ontbyt met enigiets waaraan jy kan dink om te eet! Geen moeite ontsien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Bernadine,
Baie dankie vir u mooi woorde - ons by Fairlight het u, as gaste, ook geniet. Kom kuier graag weer.

Beste Wense,
Beulah

Fairlight Beach House
Brian F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian F
Gesin met klein kinders

Nice, neat, well priced accommodation with great view.

Although we only spent one night there we found it great and it is located within walking distance to restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice, netjies, goeie prys met great uitsig.

Hoewel ons net een nag daar deurgebring het, was dit 'n great plek en dis stapafstand van restaurante af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Hi Brian,

Thank you ever so much for the lovely review. May I add that you were a truly lovely family to have at Fairlight.

Warm regards,
Beulah

Fairlight Beach House
Elmen L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmen L
Saam met vriende

Beste vakansie in 'n baie lang tyd.

Goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

U is baie, baie welkom - dankie vir die pragtige boodskap bo.
Wonderlike gaste!

Fairlight Beach House
Brenda F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F
Gesin met tieners

Veilig en gerieflik

Vriendelik en gasvry. Baie mooi uitsig oor die see. Stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairlight Beach House se terugvoer

Many thanks for your lovely message - greatly appreciated and you are more than welcome as you were terrific guests.
Warm regards,
Beulah

Fairlight Beach House
Johan M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Sal oorweeg om prys af te bring, dink nie dit is waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a great place.

Staff were very friendly and helpful. Great location and delicious breakfast

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek.

Pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesther D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hesther D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not to my taste. Beautiful scenery made the stay ok. Also excellent breakfasts!

Bathroom not up to standard. Also did not like strangers sitting on deck right in front of the room, looking into the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Mooiste uitsig, vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay

A nice place, we had a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply wonderful food, service, rooms, location and willingness to go the extra mile.

The owners, management and staff are the real gems here. They went out of their way to accommodate us, even though we had some difficult "situations". Then there is the location, the rooms and the atmosphere, all of which are stunning and really beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Gesin met klein kinders

Five star accommodation!

Thank you Bruce and Louise for your kindness!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Gesin met klein kinders

We had a fantastic time at Fairlight, the staff were fabulous and they made us feel at hom

The booking process was professional and personal. The accommodation was lovely with great views and plenty of space for the kids. The breakfast and pool areas were clean and well equipped. The staff overall made us feel very comfortable and the atmosphere was very homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 1, H/v South Beach-weg, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fb69a34855610face42fa65328a56613bdb00a8433ec31f4f5f5ec5e4fcba85909e53b4b53b1c30b55b7217795575a0bcca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Margaret Bacon Avenue cnr South Beach Road 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.675152331608 31.114976406097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem