Salt Rock Akkommodasie by Fairview Guest House | LekkeSlaap
+40
+40

Fairview Guest House

  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairview Guest House bied selfsorgverblyf wat uitkyk oor die pragitge Dolfynkus in Salt Rock, 10 km noord van Ballito en slegs 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Dié gastehuis beskik oor 3 eenhede met uitstekende see-uitsige en bied maklike toegang tot die strand wat slegs 150 m weg is. Elke eenheid het gratis WiFi, 'n TV met 'n DStv gasvryheidspakket en 'n elektroniese kluis.

Daar is 'n kindervriendelike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis het die ideale ligging vir dolfynkyk die hele jaar lank en walviskyk van Augustus tot Oktober.

Gaste kan bedien word in Afrikaans, Engels of Duits.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Fairview Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAItxIRTQPYwUgA6oIcPjmZV0qWEdPEqFdSKj8n58cxseqKCYKOn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 45 Hewitt Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.497717843807 31.241952223314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za