Fairway Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fairway Gaste-herberg is in die pragtige omgewing van St Michaels on Sea, met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan geleë.

Ons het 5 selfsorgeenhede. Al ons eenhede beskik oor 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, yskas, strykysters en -planke, tee- en koffiegeriewe, haardroërs, dakwaaiers en lugversorgers. Alle eenhede/kamers is nie-rook en word daagliks skoongemaak.

Verdere geriewe sluit veilige, afstandsbeheerde CCTV-parkeerplek met afstandbeheertoegang. Gratis WiFi, internet/faks/telefoon, 'n wasgoeddiens, soutwater-swembad en 'n balkon met gemaklike sitplek in.

Visa Mastercard en Maestro-kaarte word aanvaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairway Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false