Fama Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei.

Verblyf word in 5 en suite-kamers met storte gebied. Elke kamer het ‘n klerekas, lessenaar, stoel, TV met sekere DStv-kanale, strykyster, strykplank, haardroër, yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak. Elke gastekamer het slaapplek vir 2 en die ander kamer het slaapplek vir 4.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en is naby openbare vervoer. WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fama Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za