12 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Gordon Street, Unit 3 Lappiesbaai Privaatoord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Genesteld in die kusdorp Stilbaai, bied Family Home at the Beach gemaklike selfsorgverblyf, 'n perfekte opsie vir vriende en familie wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Die huis kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers. Slaapkamers een en twee is elk ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers met 'n stort. Slaapkamer drie bevat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Slaapkamers vier en vyf is ingerig met dubbelbeddens en deel 'n badkamer wat met beide 'n bad en 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n eetkamertafel vir 12 en 'n gemaklik gemeubileerde sitkamer.
Die eiendom beskik ook oor 'n vermaaklikheidsarea met 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ingeboude braai en 'n TV-sitkamer met 'n slim-TV wat stromingsdienste aanbied. Buite kan gaste 'n balkon met braaigeriewe en buitemeubels geniet, wat asemrowende uitsigte oor die see bied, perfek vir alfresco-etes en vermaak. Veilige parkeerplek word voorsien en die eiendom bied direkte toegang tot die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Gordon Street, Unit 3 Lappiesbaai Privaatoord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Family home at the beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gordon Street, Unit 3 Lappiesbaai Privaatoord, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang