Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Far North self-catering Overnight

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Far North self-catering Overnight
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Karin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Looked better on the photos.

It was more like a motel, a few places to sleep next to each other, no more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shalana V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Shalana V
Gesin met klein kinders

Eienaardige akkomodasie-ervaring.

Ek doen gewoonlik nie resensies nie, maar die ervaring was regtig eienaardig — glase vuil, vlekke op die beddegoed, waaier is gebreel, bordspeletjies het nie al die stukke nie, stortdeur gebreek, stortkop werk nie reg nie, muurhorlosie gebreek, niks om te doen vir die kinders nie, vloere vuil, bitter baie beknop in die kamer en ek het baie gegril om daar te slaap. Gewoonlik gebruik ek die webtuiste vir al my besprekings, maar ek is teleurgesteld dat hulle hulle name koppel met so plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Baie dankie Shalana, ek waardeer jou review. Mooi daggie.

Far North self-catering Overnight
Kgomotso P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kgomotso P

Peaceful.

It's hidden and not easy to locate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paul D
Saam met vriende

Plek is baie skoon en netjies.

Jammer no. 4 het nie 'n buitelig vir die braai-area nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Goeiedag, ek wil nog solar liggies voor die kamers opsit. Ek weet dit is n probleem. Ek het nou al 2 x 600w solar ligte buite op maar ek besef dit is nog n probleem by die braaiers.
Groete,
Wilma

Far North self-catering Overnight
Rose T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe al die loadshedding, was dit baie goed.

Aanbeveelbaar. Net geen selfoon seine nie. Kan slegs WiFi gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable. Kitchen facility very good.

It was good value for money. Wi-Fi reception was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Thank you so much for your review on Far north Leslie.
Regards,
Wilma

Far North self-catering Overnight
Jan S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met vriende

Skiet kompetisie bygewoon en uitstekende blyplek waar jy net wil slaap en eet.

Rustig en stil omgewing. Naby N1 en vinnig om in die dorp of by my bestemming uit te kom. Aircon sou 'n groot aanwins gewees het a.g.v. hitte. Ek sou 'n opsie gee vir gaste vir units met of sonder aircon vir R50 'n nag meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Baie dankie Jan. Dit is nogal n opsie om te oorweeg, baie dankie.
Groete
wilma

Far North self-catering Overnight
Ansie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Awesome!

Baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Gesin met tieners

Skoon en netjies en voldoende vir oornag.

Eenheid is skoon en netjies en voldoen aan basiese behoeftes. Die eenheid het egter slegs 'n dagwaaier wat nie voldoende was vir verkoeling op 'n baie warm somersnag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Jaco. Groete, Wilma.

Far North self-catering Overnight
Mammoni M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mammoni M
Saam met vriende

Value for money, pleasant stay, neat and secure place.

We were assisted immediately on arrival. Johanna was very helpful with orientation around the place. It is clean and we had everything that we needed for our overnight stay. There was coffee, sugar and powdered milk, a pleasant surprise. When we left the following day we forgot our cooler and we were phoned immediately by Johanna and Wilma. Thank you so much. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Thanks for your review, Mammoni. Regards, Wilma.

Far North self-catering Overnight
Barbara J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara J

Gemaklik.

Gemaklik vir ons wat kontrakteurs is en baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Thank you for your old review on Far north Barbara, I never saw it.
Regards,
Wilma

Far North self-catering Overnight
Heila H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila H
Saam met vriende

Dit was regtig baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly daar by hulle.

Netheid van die eenheid is van uitstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Ek sien nou eers jou resensie op LekkeSlaap. Baie dankie Heila. Groete, Wilma.

Far North self-catering Overnight
Christa L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Gesin met tieners

Heerlik.

Mense baie gaaf en behulpsaam. Wooneenhede skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Ek sien nou eers jou resensie op LekkeSlaap. Baie dankie Christa. Groete, Wilma.

Far North self-catering Overnight
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle G
Saam met vriende

Waarde vir geld en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by Far North. Was gehelp toe daar 'n kragonderbreking was. Die bord buite wat in indraai van die blyplek aandui by hoofpad is baie onduidelik in die aand. Hy blink vreeslik en het eerste aand gesukkel om plekkie te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Ek sien nou eers jou resensie op LekkeSlaap. Baie dankie Chanelle.

Far North self-catering Overnight
Nicole D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Saam met vriende

Wonderlike plekkie en mense.

Dit was baie lekker om daar te bly, en die mense is so gaaf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Ek sien nou eers jou resensie op LekkeSlaap. Baie dankie Nicole.

Far North self-catering Overnight
Stefanie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Was baie skoon en netjies. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Ek sien nou eers jou resensie op LekkeSlaap. Baie dankie Stefanie.

Far North self-catering Overnight
Venessa B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa B
Besigheidsreis

Baie goed!

Baie goeie diens met goeie sorg en n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Far North self-catering Overnight se terugvoer

Ek sien nou eers jou resensie op LekkeSlaap. Dankie Vanessa.

Far North self-catering Overnight
Salome P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome P
Saam met vriende

Verblyf is baie skoon en netjies.

Na 650 km se reis per motor, was ons almal moeg en was dit vir ons sleg dat die hek van Far North Overnight gesluit was en daar niemand by ontvangs was om ons te ontvang nie. Die skoonmaker het later kom oopmaak en vir ons die sleutel kom gee. Sy het later ons gelde kom vra, wat ons vir haar gegee het, maar het geen kwitansie daarvoor aan ons uitgereik nie. Die ontvangs was dus baie onprofessioneel. Die eienaar/bestuurder het ons tot met ons vertrek nie met 'n oog gesien nie, niemand het kom hoor of alles reg is en of ons dalk iewers 'n probleem het nie. Ons het ook 2 woonstelle bespreek as 'n groep, maar ons woonstelle was ver van mekaar af wat die verblyf ongemaklik gemaak het. Die woonstelle self is pragtig skoon en baie mooi netjies. Dankie daarvoor, dit het vergoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam sonder steurnisse en rustig met vriendelike ontvangs.

Geduldige wag vir laatkommers met mooi skoon en netjiese geriewe en 'n kat, kort 'n bietjie koelte by braai en 'n badkamermatjie en sagter buitestoele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leefbaar.

Ek het 14 resensies gelees van mense wat voor ons daar was, juis omdat die prys so billik is. Daar is heelwat oor die "netheid" van die plek. Ek was egter regtig teleurgesteld. Die wasbak in die badkamer het nog die vullis van die vorige besoekers gehad. Ek het regtig daarvoor gegril. Ek kon nie vasstel of die lakens skoon was of nie. Swak kwaliteit en was gekreukel, so mens kon nie sê of dit skoon is nie. Ons het glad nie van die kombuis gebruik gemaak nie, so ek kan nie daaroor kommentaar lewer nie. Miskien ons eie skuld, goedkoop is duur koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, silwerskoon en bekostigbare verblyf!

Wat 'n heerlike verwelkoming! Met ons aankoms het die skoonmaakster geweet wie ons is en geen onnodige boeke en vorms wat ingevul moes word nie. Ons word vertrou het dadelik by my opgekom! Sy het ons na n ruim, silwerskoon eenheid geneem en verduidelik hoe die TV en hekkontroles werk. Fantasties! Ons motor het onder 'n stewige afdak gestaan en ons het geen bekommernis oor hael of storm gehad nie. Net wat ons wou hê. Billik en uit die boonste rakke. Ons het vir familie en vriende kom kuier, maar kon elke aande na 'n heerlike kuier "huistoe" kom. Dankie Wilna en jou span, dit was voorwaar 'n plesier. Jammer ons kon jou nie ontmoet nie, het later uitgevind ons familie is familie van jou. Hoop jy het groot sukses en seën met jou besigheid, want jy is voorwaar 'n seën vir ons gewees. (Krugersdorp)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi V
Enkelreisiger

Skoon, netjies, ideaal vir 'n plek om te oornag.

Perfekte oornag-akkommodasie. Skoon en netjies. Motors is veilig. Ek sal weer hier bly indien ek naby Pietersburg moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dion M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Plek is ideaal geleë langs die N1 net buite Polokwane. Vir ons was dit die ideale "halfweg" tussen Secunda en Musina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, sal definitief weer daar gaan oornag, dit was die moeite werd.

Baie lekker gekuier. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunash M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunash M
Besigheidsreis

Very neat and comfortable; value for money.

We were welcomed and did experience a good, comfortable evening. It is a value for money property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K

Ons was drie afgetrede dames en het dit verseker baie geniet!

Sal dit aanbeveel omdat dit pragtig netjies en in 'n bosveld-atmosfeer is. Dit was werklik baie aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en sal enige tyd weer gaan.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienie W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie W
Besigheidsreis

Baie aangenaam!

Ons was aanvanklik vir 3 kamers bespreek en het op die einde net twee benodig. Ons het die saak met hulle opgeneem en onmiddellik terugvoering en hulp ontvang. Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel M
Saam met vriende

I had a great time

I had a great time. The place is very clean and comfortable to sleep at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Besigheidsreis

The cleanliness of Far North Overnight

The place was absolutely spotless, you could eat off the floor. Johanna was very pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine F - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine F

Netjies en skoon plek. Het lekker oorgebly.

Baie mooi en netjiese plek. Enigste probleem wat ons ervaar het, is om die regte afdraai te kry veral as dit donker is. Afdraai is nie baie duidelik in die aand en met die verkeer veral van agter, is dit 'n redelike gevaarlike situasie. Maar andersins het ons dit baie geniet en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Gesin met klein kinders

Good

The place is clean, thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R599
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kareebosch, buite die dorp, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA158779dc8b3a08bb890da6e1064e2d76de3b6d2570e19a65ebe4aec827122b9ae95b0c058b1e2d7fb04340f69cf467d2e969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 Kareebosch, Outside Town Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -23.800342716883 29.509422183037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem