Bernheim Wine Cellar

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bernheim Wine Cellar is tussen Paarl en Wellington geleë. Dis die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf wat naby verskeie geriewe in die Kaapse Wynlande is.

Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede, naamlik The Farm Cottage met slaapplek vir 5 gaste, The Barrel Cellar met slaapplek vir 4 gaste en The Suite met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid is volledig ingerig en het WiFi en DStv beskikbaar.

Gratis parkeerplek op die perseel word voorsien en daar is ook ’n gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut.

Dié landgoed bied ook ’n venue vir funksies wat binne óf buite gehou kan word, soos troues, verjaardagpartytjies of sakefunksies.

Bernheim Wines is net 'n entjie se ry vanaf verskeie winkels en restaurante in die dorp en talle wingerde en wynproeplekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bernheim Wine Cellar gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za