Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm New Horizons Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Farm New Horizons Cottage is 'n ruim, moderne oopplan-kothuis wat ideaal vir 'n paartjie is, wat op soek is na 'n vakansie in die platteland, net 9 km buite Magaliesburg.

Die soldertipe-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n gasgeiser, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.

Troeteldiere word op versoek toegelaat, en gaste kan ook op staproetes gaan en die uitsig op die Witwatersrandberge geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Farm New Horizons Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 1 resensie vir Farm New Horizons Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

1.8/5

Una Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 7

Ligging

  • R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889e6325413aafdaa6cbe31c5bffd3cedc151983518923dbd24d94c0f2c2b00e567baa62690d0ef6f77dc273500754b56361?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 R509 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.996020040054 27.472968668997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem