Farmer Lodge
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Idalia 496, Wildrand, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Farmer Lodge is op 'n plaas sowat 20 km vanaf Piet Retief geleë en is naby plaaslike fabrieke, wat dit ideaal vir sakereisigers maak.
Hierdie slaapkamers bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n platskerm-TV met Netflix en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n binnebraai-area en 'n etenstafel met sitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien daar vooraf met die eienaar gereël word. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Farm Idalia 496, Wildrand, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink Farmer Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Idalia 496, Wildrand, Piet Retief, 2380, Mpumalanga