Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farmhouse Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Farmhouse Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chris F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris F
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring.

Brenda het baie moeite gedoen om ons voor die tyd te kontak en die bespreking te bevestig. Ons is gul ontvang. Die kamers is ruim en smaakvol versier. Die klein kombuis was meer as voldoende vir ons behoeftes. Ons sal enige tyd weer hier wil bly. Baie dankie, Brenda. Dit was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farmhouse Guesthouse se terugvoer

Beste Chris,
So baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Dit beteken baie vir my en ek waardeer dit werklik.

Mooiloop!

Vriendelike groete
Brenda Muller

Farmhouse Guesthouse
Elmien L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien L
Gesin met tieners

Lieflike plek! Vriendelik ontvang!

Baie dankie. Ons kom graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farmhouse Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Elmien.
Dit word waardeer.

Farmhouse Guesthouse
Piet S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Enkelreisiger

Meer as net 'n luukse kamer.

Uit en uit die moeite werd. Ek het net 'n skoon, gemaklike oornagkamer en badkamer gesoek vir 2 nagte. Op die foto sien mens 'n netjiese bed met netjies beddegoed, maar die groot kamer het soveel meer daar is 'n aparte aantrek kamer, 'n klein kombuisie met yskas en mikrogolf oond. 'n Groot TV en lugversorging. 'n Netjiese badkamer met bad en stort asook dubbelwasbakke en aparte toilet. Nuut en netjies, geteëlde vloere met mooiste Oregon Pine meubels. 'n Luukse kamer was dit beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farmhouse Guesthouse se terugvoer

Beste Piet,

Baie dankie vir jou wonderlike en positiewe terugvoer.

Dit word opreg waardeer!

Vriendelike groete
Brenda Muller

Farmhouse Guesthouse
Martie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese gastehuis met vriendelike ontvangs.

Als wat jy van 'n gastehuis verwag, is gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farmhouse Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, dit word baie waardeer!

Vriendelike groete,
Brenda Muller🌼

Farmhouse Guesthouse
Rozanne S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in Potch vir ons seun se gradeplegtigheid. Het by Farmhouse oornag. Die plek is lieflik. Ons sou graag langer wou bly.

Dit is 'n pragtige kamer. Nuut oorgedoen en baie smaakvol. Ons het heerlik geslaap en dit regtig geniet om daar te bly. Daar is koffie en melk in die kamer en alles wat met nodig sal hê. Die omgewing is rustig en goed geleë. Ons sal beslis weer hier bespreek as on Potch toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farmhouse Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die moeite wat u gedoen het met die terugvoer ten opsigte van u verblyf by ons gastehuis.
Dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete
Brenda Muller

Farmhouse Guesthouse
Martin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Gasvry, skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam en huislik.

Die Farmhouse is aan te bevele. Die atmosfeer is huislik en ontspanne. Die diens was baie goed en tuinwoonstel het privaatheid verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super netjies en hulpvaardig.

Brenda het uit haar pad gegaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneliese C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, Brenda is baie oulik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle H

Sal defnitief weer gaan.

Die beste huis waarby ons nog was. Sal definitief weer gaan en beveel dit met vrymoedigheid aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M.C. Roode-rylaan 608, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmMjMxZjYwLTk5M2EtNDBmOC05NDg1LTVlMTA5Mzg5ZTE2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 608 M C Roode Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.694221908274 27.118169271164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem