George Akkommodasie by Farmstay Cottage | LekkeSlaap
+9

Farmstay Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Ha23 Hansmoeskraal, Pacaltsdorp, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Farmstay Cottage is 'n bekoorlike, nuut opgeknapte plaaskothuis in die rustige Hansmoeskraal-boeregemeenskap, net 10 km buite George.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Die perseel is ten volle omhein en troeteldiervriendelik. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Farmstay Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Farmstay Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg, Ha23 Hansmoeskraal, Pacaltsdorp, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Farmstay Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Ha23 Hansmoeskraal, Pacaltsdorp, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxJGgrEhXRTFf8ye7D6Ubg0P9vrvGDP21wzohQkdQjxsvVUV68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Beach Road Ha23 Hansmoeskraal 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034012939259 22.458635373538
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za