Fawncastle Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 21 Jun 2019 tot 29 Jun 2019.

Beskrywing

Fawncastle Estate is geleë in die hartjie van Hillcrest, na aan al die geriewe. Die omgewing is rustig en stel gaste bekend aan 'n vreedsame lewe op die platteland. Of jy nou 'n vakansie-wegbreek of 'n sakereis beplan, Fawncastle Estate bied 'n lewensvatbare alternatief tot kommersiële hotelle.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers langs die swembad, 2 luukse kamers, 4 standaard kamers en 1 wittebroodsuite. Al die swembadkamers en luukse kamers het 'n DStv-dekodeerder, lugversorging, 'n en suite-badkamer met stort of bad, yskas, mikrogolf, kluis en koffie- en teemaakgeriewe. Rook is verbode in al die kamers.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek en konferensiefasiliteite in. Daarbenewens is die instansie ook rolstoel- en troeteldiervriendelik.

Die gastehuis is halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg geleë, net 'n kort entjie van die Comrades-roete en die Duzi kano-marathon roete af. Dit is sowat 25 minute se ry van Durban en 40 minute se ry van die lughawe af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fawncastle Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R563 per nag (vir 2 mense)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 21 Jun 2019 tot 29 Jun 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za