Feather & Tide
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 169 Atlantic Drive, Yzerfontein, Western Cape, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Feather & Tide is 'n pragtige selfsorghuis in die rustige kusdorpie Yzerfontein, aan die skilderagtige Weskus. Die eiendom word omring deur fynbos en vars seelug en bied 'n rustige toevlugsoord net 'n entjie van die strand en plaaslike geriewe af.
Dié stylvolle huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het lugversorging. Beddegoed en beide bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien, boontjie-tot-koppie koffiemasjien, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer beskik oor 'n slim-TV met DStv en stroomdienste, 'n verskeidenheid boeke en 'n knus kaggel. Bykomende geriewe sluit komplimentêre WiFi in.
Die leefarea maak oop op 'n ruim patio met buitesitplek, 'n vuurput en braaigeriewe. Gaste kan 'n privaat verhitte swembad en veilige parkeerplek in die motorhuis en oprit geniet. Die eiendom is beveilig met 'n alarmstelsel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 169 Atlantic Drive, Yzerfontein, Western Cape, 7351, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
169 Atlantic Drive, Yzerfontein, Western Cape, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang