Feel the Summer Breeze
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outlook-weg 29, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Feel the Summer Breeze is 'n ruim selfsorghuis in Southbroom. Dis ideaal vir 'n groot gesin met kinders wat op soek is na 'n prettige vakansie.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele, en hierdie area lei na die leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure lei na die stoep met 'n etenstafel, stoele en 'n braai-area, en dit lei verder na die tuin en swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Feel the Summer Breeze sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat swembad
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Outlook-weg 29, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outlook-weg 29, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom