Feel@Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Crystal J - Apr 2024
Algehele gradering
Just as the name says "Feel@home".
Tanél B - Apr 2024
Algehele gradering
Verwelkomend, netjies, cosy!
Tracy-lee G - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties, rustig, waarde vir geld.
Lwazi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed.
Schalk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Hulle het my verskriklik baie gehelp vir iemand wat skuif vanaf Bloemfontein.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie, Schalk. Ons help graag ons gaste indien nodig! Dit is ons grootste plesier, met gaste soos jy maak dit alles die moeite werd. Sterkte met jou nuwe toekoms in die Kaap. Jy is enige tyd welkom by Feel@Home.
Sibongiseni Z - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing, we didn't want to go home.
Feel@Home se terugvoer
Thank you Sibongiseni we are beyond grateful for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome.
Herbie L - Jun 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer van hul dienste gebruik maak.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie Herbie. Dit is ons grootste plesier, met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
Virgil M - Mei 2023
Algehele gradering
The accommodation was perfect ,beautiful house we felt at home the moment we stepped into the place and the owners are very nice people so friendly and kind.
Feel@Home se terugvoer
Thank you, Virgil we are beyond grateful, for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome.
Grace N - Mei 2023
Algehele gradering
Ons as 'n bejaarde egpaar het ons hierdie plekkie baie spesiaal gevind en sal dit defnitief weer gebruik.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie Grace. Dit is ons grootste plesier, met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
Grace N - Mei 2023
Algehele gradering
Ons as 'n bejaarde egpaar het hierdie plekkie baie spesiaal gevind en sal dit definitief weer gebruik!
Sade H - Mrt 2023
Algehele gradering
Huismense was baie vriendelike en plek is baie netjies.
Feel@Home se terugvoer
Ongelooflik dankie vir julle en dis ons grootste plesier; met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
Lindie A - Mrt 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at Feel@Home and wished I could stay longer. The area is nice, quiet, safe and clean.
Feel@Home se terugvoer
Thank you for the kind words. We are beyond grateful for guests who enjoy their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again. Your always welcome.
Jade S - Jan 2023
Algehele gradering
Everything was just perfect!
Feel@Home se terugvoer
Thank you Jade we are beyond grateful for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome!
Almae M - Des 2022
Algehele gradering
Plekkie is pragtig en baie vriendelike hosts.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie Almae. Dit is ons grootste plesier; met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap