Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicita Country Lodge - Dimora

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Felicita Country Lodge - Dimora is in Standford en is luuks en gerieflik. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig. Drie van die 6 dubbelsuites is op die grondverdieping en bied maklike toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 3 dubbelsuites is bo en het elk toegang tot 2 ruim badkamers met 'n stort en 'n toilet.

Die ruim kombuis is toegerus om kos te kook op die aande waar gaste nie wil braai nie. Die houtvuur-pizza-oond is ook ideaal vir avontuurlike kookkuns. Gaste kan by die rustieke houttafel of buite op die stoep eet, waar hulle ook die wonderlike berg-uitsig kan geniet.

Daar is 'n TV en gemaklike banke in die hoof-leefarea voor die Middeleeuse kaggel. Dit is 'n wonderlike plek om te ontspan, jou gunstelingvermaak te geniet of net op die koeler aande na die vlamme te kyk.

Vir daardie ongelooflike somersdae is die swembad die plek om te wees, om die son en uitsig te geniet.

Let asb. dat daar 'n opsionele kamer vir 2 gaste beskikbaar is teen 'n ektra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Felicita Country Lodge - Dimora
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 4

Ligging

  • Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Felicita Country Lodge - Dimora het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4449b8375dc7fcec1e61ed65f7d7671aff2d0a6d9579f6ac1416535c1a1e535e62833cb022ade16010368da8c6c5c4e704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm D5 Modderrivier 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.46425 19.519972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem